Die gebruiker, Chad, het met sy video, wat hy aan Kruger Sightings gestuur het, drie nagte by Sabie River Bush Lodge losgeslaan nadat dit as die beste video vir Maart 2014 aangewys is.
Die video is op die S46 naby Letaba in die Kruger-wildtuin geneem.