Die video volg onderaan die berig. Honda se nuwe CR-V 1.6 diesel-advertensie demonstreer dat mens nie noodwendig jou oë kan glo nie.
Met ‘n advertensie propvol optiese illusies wil Honda bewys dat hy deur sy ingenieurswese ‘n brandstofdoeltreffende sportnutsvoertuig gebou het wat die onmoontlike moontlik maak.
http://youtu.be/UelJZG_bF98