Dis ʼn ongeluk wat ʼn plek soek om te gebeur: ballonne en vlamme meng nie…
Die onbekende verjaarsdagseun, wat oud genoeg lyk om van beter te weet, hou sy ballonne te naby aan die verjaarsdagkersie en dit lei tot ʼn bol vlamme. Die meisies het moontlik sy aandag afgetrek toe hulle eers die rou eier oor sy kop gebreek het.
Almal lag, so dit wil voorkom of niemand seergekry het nie.
Hulle was baie dom