Video: Oplossing vir Eskom se kragprobleem?

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

ʼn YouTube-gebruiker het ʼn grapperige video opgelaai en meen dit is dalk net die oplossing vir Eskom se elektrisiteitskrisis.

Die video is deur die gebruiker Hansie Slimmer opgelaai en is getiteld “Rook: die oplossing vir Eskom”.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.