Enigiemand wat al skyfies by ‘n bekende kitskosrestaurant met die groot geel M in hul logo geëet het, het moontlik al gewonder of die tamatiesoushouertjie dalk te klein is.
Hierdie video bewys dat die houertjie moontlik nie reg gebruik word nie, en wys die maklike manier hoe om dit wel reg te gebruik!
Nou is ek honger!
MCD gebruik nie die tipe houer nie …. goeie idee maar sal paar rand kos ….