Is dit moontlik om jou sonbril met ‘n skoen te verwar?
Beeldmateriaal van ‘n vrou, wat moontlik onder die invloed is, en haar sonbril soos ‘n skoen probeer aantrek, is deur die gebruiker TheCatsandNews op YouTube gelaai. Die video is op ‘n ondergrondse sneltrein in Moskou verfilm.
http://youtu.be/hlVbvk5KUP0