Planeet vol diamante

Astroloë het glo op ʼn planeet afgekom wat meestal uit diamante bestaan.

Die planeet, 55 Cancrie, is reeds in 2004 om ʼn ster in ons Melkweg gevind. “Na die planeet se massa en radius bestudeer is, het wetenskaplikes bevind dat dit hoofsaaklik deur steenkool, in die vorm van diamante, saamgestel is,” berig Space.com. Die planeet is omtrent twee keer die grootte van die aarde en omtrent ʼn derde van die planeet bestaan uit diamante.

Lees meer hier.