Jaco Kirsten Gesonde belangstelling of totale verslawing? Wat maak dat soveel Afrikaanse mans (én vroue) heeltemal rugbymal is? In dié boek verduidelik oud-Springbokke, rugbyjoernaliste en…
Alles vir Vrydag 15 Julie 2011
Boereoorlogstories
Jeanette Ferreira Die Anglo-Boereoorlog het sy spore op die ganse Suid-Afrikaanse bevolking gelaat. Oor ’n eeu heen het sentimente jeens die oorlog gewissel en die…
Tuiskoms – Stories oor die liefde
Irma Joubert In hierdie boek word ’n baie gewilde skrywer se lekkerlees-kortverhale vir die eerste keer byeengebring. Hier is ’n ryke verskeidenheid stories, onder meer…
Hoogty
E Kotzé Al sou sy dit nie graag wou erken nie, volg Helena Burre haar eie kop, nes haar skipper-pa Jas. Wanneer dié oënskynlik ’n…
Die Afrikaanse Lekkerleesfees
1 Julie tot 13 Augustus “jou lag is ‘n oopgebreekte granaat” – Ingrid Jonker Nie te vrot vir ‘n Kombuistaal nie, nè! Exclusive Books…
Lief vir leer: Eerste woorde
Brenda Apsley Op ‘n dag sien Tillie die beertjie hoe die ander bere skool toe gaan. Sy is nog te jonk om saam te gaan,…
Is jy hartseer, Beertjie?
Rachel Rivett Ouma Beer het weggestap. Ver weg. Vir altyd. Beertjie is baie hartseer daaroor. “Hoekom kan alles nie bly soos dit is nie?” wil…
My bed is my bed
Mij Kelly vertaal deur Philip de Vos Betsie het ’n bedjie, presies soos ek en jy, maar daar’s ’n hele diere-spul wat saam met háár…
Die speletjie
Francois Bloemhof Wouter is baie bekommerd. Hy moes nooit die speletjie van meneer Grimbeek se rekenaar afgelaai het nie, want noudat dit begin het, kan…
15 Julie 2011
God het my voor julle uit gestuur om vir julle ‘n oorblyfsel in hierdie land te laat oorbly, om julle aan die lewe te hou…