ʼn Man wat skuldig bevind is aan die moord op die voormalige burgemeestersvrou van Louis Trichardt in Limpopo, Tienie Botha (78), is lewenslange tronkstraf opgelê in die hooggeregshof op die dorp.
Lees meerAlles vir Sondag 14 Augustus 2011
Oud-polisieman betaal glo Malema-boete
Die Sunday Tribune berig dat ʼn voormalige polisieman die R50 000 boete betaal het wat deur die Gelykheidshof aan ANC-jeugliga president Julius Malema opgelê is nadat hy skuldig bevind is aan haatspraak.
Bokke val vas teen Wallabies kort voor aanvang van Wêreldbeker
Met die Wêreldbeker-rugbytoernooi wat oor minder as ʼn maand afskop moes ʼn ervare Springbokspan met 14-9 die knie buig na ʼn spannende stryd teen die Wallabies op Kingspark in Durban.
Leeus steeds onoorwonne in Curriebeker-reeks
Die Goue Leeus is steeds onoorwonne in vanjaar se Curriebeker-reeks nadat hy die Vrystaat Cheetahs met 17-10 geklop het op Coca Cola-park in Johannesburg.
Om die gekonkel van die kaders te verklaar
Kaderologie is nie ʼn erkende begrip nie, maar dis nogtans ʼn studieveld wat reeds sedert 1994 in Suid-Afrika ontwikkel het. Dit verwys na die (wetenskaplike)…
14 Augustus 2011
“Wie ag gee op die woorde van die Here, sal voorspoed geniet; wie op die Here vertrou, met hom gaan dit goed.” (Spreuke 16:20) Lees…
14 Augustus 2011
Waar kom die woord vandaan? Woord: Balustrade Betekenis: Borsleuning by ʼn trap, balkon. Uit watter taal is die woord ontleen? a) Grieks b) Duits c)…