Naas die voorstanders en teenstanders van afskeiding, is daar ’n derde minder prominente denkrigting wat ’n volwaardige federale bedeling vir Suid-Afrika voorstaan.
Lees meerAlles deur die skrywer Deon Geldenhuys
Artikel oor die nuwe NP van Wyk Louw Sentrum vir Kulturele Vryheid
Vir die NP van Wyk Louw Sentrum vir Kulturele Vryheid beteken waaksaamheid veel meer as om alarm te maak wanneer daar bedreigings is. As ideesentrum is sy hooftake om ‘n konstruktiewe bydrae tot politieke denke en debat oor kulturele vryheid te maak en om met werkbare planne vir die beskerming en uitbouing van dié vryheid vorendag te kom.
Tweede oorgang dalk ‘n tweede kans?
Buite die dampkring van die regerende party is die voorstel van ʼn tweede oorgang met groot skeptisisme en selfs openlike vyandigheid ontvang. Maar tog bied die idee van ʼn tweede oorgang moontlik – en onbedoeld – nuwe politieke beweegruimte vir minderheidsgemeenskappe in Suid-Afrika.
Die pothole-toets vir politieke ingesteldheid
Jou reaksie op die slaggate op ons land se paaie verklap dalk jou politieke ingesteldheid, reken Deon Geldenhuys
Oor Jode, Palestyne en Afrikaners
Gegewe die ooglopende raakpunte met die status van Afrikaners in vandag se Suid-Afrika, kan ons gemeenskap bepaald empatie hê met die Palestynse minderheid in Israel. En dit openlik sê en wys.
Mobiliseer rondom kulturele vryheid
Eenvoudige meerderheidsdemokrasie, is in ʼn vorige rubriek aangevoer, kan in meerderheidstirannie ontaard. Dit gebeur tipies wanneer etniese minderhede in multikulturele samelewings permanent van politieke mag…
Tirannie van die meerderheid, destyds en nóú
‘n Aanklag wat nie aldag teen Suid-Afrika se ‘wit minderheidsregering’ van weleer gemaak word nie, is dat dit meerderheidsoorheersing beoefen het. Tog het veral liberale…
Om die gekonkel van die kaders te verklaar
Kaderologie is nie ʼn erkende begrip nie, maar dis nogtans ʼn studieveld wat reeds sedert 1994 in Suid-Afrika ontwikkel het. Dit verwys na die (wetenskaplike)…