Die ANC het aangekondig dat sy jeugligaleier, Julius Malema, se dissiplinere verhoor nie langer by Luthuli-huis in Johannesburg sal plaasvind nie.
Lees meerAlles vir Dinsdag 30 Augustus 2011
Nog twee renosters vir horings gestroop, moratorium oorweeg
Die polisie in Limpopo is op soek na wildstropers wat twee renosters geskiet het en hulle horings verwyder het.
ANC blameer jeugliga vir chaos by Malema-verhoor
Die ANC blameer sy jeugliga vir die chaos wat by Luthuli-huis in die Johannesburgse middestad heers waar jeugligaleier , Julius Malema, verhoor word.
Polisie gebruik rubberkoeëls om ANCYL-ondersteuners uiteen te jaag tydens Malema-verhoor
Lede van die ANC-jeugliga het T-hemde met president Jacob Zuma se gesig gebrand buite Luthuli-huis in Johannesburg waar jeugligaleier, Julius Malema, se dissiplinêre verhoor Dinsdagoggend begin het.
Honderde ANCYL-ondersteuners sak toe op Johannesburgse middestad voor Malema-verhoor
Die leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, se dissiplinêre verhoor begin Dinsdag by Luthuli-huis in Johannesburg.
Bowenal dop skiet-lied die morele toets
“Skiet die Boer!” sing Malema. Met sy hand maak hy ‘n gebaar wat soos ‘n geweer lyk. In ‘n winkelsentrum speel ‘n klerewinkel, wat satiriese…
30 Augustus 2011
Nadat Jesus met mense oor die Koningskap van God gepraat het, raak hulle honger. Met 5 brode en 2 visse voed Hy meer as 5000!…
30 Augustus 2011
Het jy geweet?
Die onderskeid wat tussen gebeurde en gebeure gemaak word is in ʼn hoë mate kunsmatig; gebeurde is trouens ʼn gemaakte vorm wat selde en veral in verhewe taalgebruik voorkom.