ʼn Man en sy verloofde is Vrydagoggend erg aangerand deur drie mans op hul plaas buite Malmesbury in die Wes-Kaap.
Lees meerAlles vir Vrydag 18 November 2011
Twee mans ernstig beseer in beweerde padwoede-aanval
Twee mans is in ʼn kritieke toestand in die hospitaal nadat hulle Vrydagoggend tydens ʼn beweerde padwoede-aanval in Vereeniging erg aangerand is.
Chanelle Henning-moord: Eksman se beweerde vriend en nog ʼn verdagte in hof
Andre Gouws, ʼn beweerde vriend van Chanelle Henning se eksman, Nico, het Vrydagoggend saam met nog ʼn verdagte in die Pretoria landdroshof verskyn in verband met Henning se moord verlede week.
Radiojoggies geskors oor Malema-lied
Twee radiojoggies van Ukhozi FM is vir ʼn maand geskors nadat hulle ʼn omstrede liedjie gespeel het oor die geskorste ANC-jeugligaleier, Julius Malema.
Nuuskommentaar: Tweepartystelsel: Demokrasie of diktatuur?
Dit frustreer ook die doel van die oop proporsionele kiesstelsel om sodoende aan minderhede verteenwoordiging te verskaf
Fatterig
Fatterig uitgedos?
Karate-instrukteur wat glo lol se borgaansoek gaan voort
Die borgaansoek van ʼn Johannesburgse karate-instrukteur wat glo van sy studente onsedelik aangerand het, sal Vrydag in die Randburg landdroshof voortgaan.
Mail & Guardian ‘gesensor’
Die Mail & Guardian koerant het Vrydagoggend verskyn met die woorde “gesensor” wat groot oor sy voorblad geskryf is.
Afrikaans is Virseker, dit kan julle glo
As jy in Afrikaans gehelp wil word druk 1, as jy in Afrikaans gehelp wil word druk 2, as jy in Afrikaans gehelp wil word…
18 November 201
Vandag begin ons met Markus. Hoofstuk 1:1 begin met “Die evangelie van Jesus Christus, die Seun van God…” Evangelie beteken “goeie nuus”. Jesus Christus se…