Die omstrede Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting is Dinsdagmiddag deur die Nasionale Vergadering in die parlement aanvaar.
Lees meerAlles vir Dinsdag 22 November 2011
Matriekseun wat deur bloulig-kar getref is steeds in koma
Die matriekseun wat deur die ampsvoertuig van die Gautengse LUR Humphrey Mmemezi raakgery is in Krugersdorp, is steeds in ʼn koma.
Groete, Fran – ‘n uittreksel
Ware liefde wil die beste hê vir die ander persoon. Verliefdheid soek net die ander persoon! – Margaret Anderson
Uittreksel uit Groete, Fran
“Dankie, Liewe Jesus, vir hierdie bord kos. En vir die shower en die tannies wat al hierdie goed vir ons doen. Bless hulle asseblief. Amen.”
Groete, Fran
Groete, Fran is ‘n boek wat in maande gedeel is.
Video: Betogings teen ‘geheimhoudingswet’
Talle optogte vind Dinsdag landwyd plaas teen die Wetsontwerp oor die Beskerming van Inligting waaroor die parlement later vanmiddag sal stem.
Swart Dinsdag
Die nasionale persklub het vandag tot Swart Dinsdag verklaar uit protes dat die ANC na verwagting vandag die wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting deur die parlement gaan stoomroller.
Die boodskapper word gemuilband maar die boodskap sal bly versprei
Die Nasionale Vergadering stem vanmiddag oor die voorgestelde inligtingswet. Indien dié wetsontwerp goedgekeur word, is dit egter nie die einde van mediavryheid nie, maar die begin van ʼn nuwe stryd om media en vryheid van spraak in Suid-Afrika te bevorder.
Burgemeester: ‘Pretoria sal voor einde 2012 Tshwane wees’
Pretoria se naam sal voor einde 2012 na Tshwane verander word ongeag die koste daarvan of opposisie daarteen, volgens die uitvoerende burgemeester Kgosientso Ramokgopa.
Onderwysdepartement ondersoek vraag oor ‘sepies’ in eksamen
Die departement van onderwys het ʼn ondersoek van stapel gestuur na ʼn vraag oor sepiekarakters wat in ʼn graad 9-vraestel verskyn het.
Swart Dinsdag: Media wil keer dat regering hul monde snoer
Verskeie menseregtegroepe en mediahuise sal protes aanteken teen die omstrede wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting (WBS) wanneer parlementslede Dinsdag ʼn stem daaroor moet uitbring in die Nasionale Vergadering (NV).
‘n Koue skouer in ‘n warm tyd – waarmee is ons nou eintlik besig?
Die vraag of ’n aktivis sy tyd mors kan nie beantwoord word deur te bepaal hoe tegemoetkomend die regering is nie. Die grootste aktiviste in die geskiedenis was juis dié wat die koudste skouers in die warmste tye ontvang het.
Die korrekte woord: aankondig of afkondig?
Taalgebruikers struikel dikwels wanneer hulle moet kies tussen hierdie twee woorde.
22 November 2011
“Jesus sê toe vir die verlamde man: ‘Ek sê vir jou: Staan op, vat jou draagbaar en gaan huis toe.’ Hy het opgestaan, dadelik sy…