Alles vir Woensdag 14 Desember 2011

Só lyk Bulls se nuwe truie

Die Vodacom Bulls het ‘n kontrak vir die volgende vyf jaar met die sportklerevervaardiger Puma gesluit en alle spanne in die Vodcom Blou Bulle stal sal voortaan van klere en toerusting voorsien word deur dié maatskappy.