Die polisie het ʼn Kaapse sekuriteitswag van ernstige aanranding aangekla nadat sy Rottweiler hond glo ʼn kleuter aangeval en hom ernstig beseer het.
Lees meerAlles vir Woensdag 7 Maart 2012
Man dood ná weerligstraal hom tref
ʼn Man is dood nadat hy Woensdagmiddag deur weerlig getref is, het paramedici gesê.
Vals kontant-in-transito invorderaars steel glo R5 mil
ʼn Man is in hegtenis geneem nadat hy glo R5 miljoen van ondernemings in Gauteng deur middel van vervalsde kontant-in-transito invorderings gesteel het, het die polisie Woensdag gesê.
Vrou skenk geboorte langs hoofweg
ʼn Vrou het Woensdag langs die N2 hoofweg naby die Umgeni-afrit geboorte geskenk aan ʼn tweeling, het paramedici gesê.
“Sondagverkragter” van twee moorde aangekla
Die sogenaamde “Sondagverkragter”, Johannes Jacobus Steyn, is Woensdag in die Krugersdorp streekshof van die moorde op twee tienermeisies aangekla.
Drie renosterkarkasse in Limpopo gevind
Drie renosterkarkasse is die afgelope paar dae in Limpopo gevind.
Foto’s: Duisende lede van Cosatu betoog landwyd
Duisende betogers het in die onderskeie provinsies bymekaargekom vir Cosatu se staking teen die gebruik van arbeidsmakelaars en die tolstelsel op Gauteng se hoofweë.
Karate-man wat glo lol kry borg
ʼn Karate-instrukteur van Fourways, Johannesburg, wat van verkragting en onsedelike aanranding aangekla word, is Dinsdag borg toegestaan.
Foto’s: Man sterf, vrou beseer in ‘sluipmoordaanval’
ʼn Man is Woensdagoggend dood en sy vrou ernstig beseer na ʼn beweerde sluipmoordaanval in Meadowdale in Germiston aan die Oos-Rand.
Cosatu: Hier betoog hulle in jou provinsie
ʼn Streng polisieteenwoordigheid heers by Beyers Naude-plein in die Johannesburgse middestad waar betogers begin bymekaarkom vir Cosatu se landwye betoging teen die tolstelsel op Gautengse hoofweë en arbeidsmakelaars.
Video: Kolskoot met die wêreld se grootste kettie
Kan jy ‘n doel tref met die wêreld se grootste kettie? Kyk gerus na die vermaaklike video.
Grondwet-debat: Politieke probleme met transformasie
Eugene Brink lewer sy mening oor die huidige Grondwet-debat.
‘Ons Hemelse Vader het Richard vir ons geleen’
Drie mans is in hegtenis geneem in verband met die dood van Richard Drevin, wat glo Vrydagaand in Hatfield Square ontvoer is.
Video: Taxibestuurder skotvry na hy voetganger omry, aanrand
ʼn Bloemfontein taxibestuurder het in die hof verskyn nadat hy glo ʼn voetganger raakgery en aangerand het terwyl omstanders gestaan en toekyk het.
Nuuskommentaar: #toet se vreemde bedmaats
Hoewel Cosatu die massa-aksie teen die e-tolstelsel lei, is ook steun toegesê deur ander vakbonde, persone en instansies soos Julius Malema, die Vereniging van Staatsamptenare en Solidariteit.
5FM-aanbieder vas oor spoed
Die omstrede 5FM-aanbieder en Idols-beoordelaar, Gareth Cliff, is Dinsdagaand in hegtenis geneem nadat hy vir spoed gevang is op die R21 in Pretoria.
Vermeende renosterstroper in wildtuin doodgeskiet
‘n Vermeende renosterstroper is doodgeskiet, twee ander gewond en een in hegtenis geneem tydens ʼn skietgeveg met wildbewaarders in die Krugerwildtuin.
7 Maart
”Leer my u pad, Here, ek wil wandel in u waarheid.” (Ps 86) Die Here het ‘n unieke pad net vir jou in 2012. Luister…