Duisende briewe, foto’s en dokumente van voormalige president Nelson Mandela is van Dinsdag as ʼn argief op die internet beskikbaar.
Lees meerAlles vir Dinsdag 27 Maart 2012
Mej. Heelal-deelnemer geskors omdat sy as ‘n man gebore is
ʼn Deelnemer aan die Mej. Heelal Kanada-kompetisie is Vrydag uit die kompetisie verban nadat organiseerders uitgevind het dat sy as ʼn man gebore is.
Proteskonvooi beplan teen e-tolstelsel
Voertuie wat karavane sleep, motorfietse en ander voertuie sal Donderdag in ʼn konvooi teen die e-tolstelsel op die snelweg tussen Johannesburg en Pretoria protes aanteken.
Nóg ‘n lyk in Apiesrivier gevind
Die ontbinde liggaam van ʼn man is Dinsdagmiddag in die Apiesrivier in Pretoria-Wes gevind.
Baba verdrink in swembad
ʼn Negemaande oue baba het in ʼn swembad in Klerksdorp in Noordwes verdrink.
Opposisiepartye vra ondersoek na Zuma se BBP-beskermingseenheid
Die DA en die Vryheidsfront Plus sal die openbare beskermer, Thuli Madonsela, vra om ondersoek in te stel na lyfwagte in president Jacob Zuma se BBP-beskermingseenheid wat “onreëlmatig” tot toprange in die polisiediens bevorder is.
Skoolhoof verdien glo miljoen al werk hy nie
ʼn KwaZulu-Natalse skoolhoof het die afgelope sewe jaar miljoene rande verdien in salaris hoewel hy in die tydperk nie by enige skool werksaam was nie.
Gé Korsten se vrou sterf
Die gewilde Afrikaanse sanger, Gé Korsten, se vrou, Elna, is Maandagaand in die ouderdom van 81 oorlede.
Briefies
“Haai! dé – Rosie! Die brief stuur Piet vir jou!”
“Today, tomorrow, goodbye”
Die vakbond Solidariteit het Dinsdag aangekondig dat hy ʼn reuse-veldtog gaan begin om die afleggings by Absa te stop.
Twee sterf, talle beseer na busongeluk
Twee mense is Dinsdag dood en 36 ander beseer toe ‘n bus in ‘n huis in Soweto ingeploeg het.
Minister: ‘Waterkloof twee kan nie teruggaan tronk toe nie’
Die minister van korrektiewe dienste, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, sê haar departement kan nie twee lede van die sogenaamde “Waterkloof vier” dwing om terug te gaan tronk toe nie.
Onderwysvoorsiening in Suid-Afrika
ʼn Uittreksel uit die Kamper-verslag, aangevra deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Die verslag is onlangs by die FAK-spitsberaad oor Onderwys voorgedra.
Nuuskommentaar: Skaakspeel op die politieke slagveld
Zuma se opponente durf hom nie onderskat nie.
Soektog na vermiste rugbyspelers duur voort
Die name van die rugbyspelers wat vermoedelik Sondag by Blouwaterbaai in Port Elizabeth verdrink het, is bekendgemaak terwyl ʼn reuse soektog na hulle voortduur.
“SA se domste misdadiger”
ʼn Man is in hegtenis geneem nadat hy vir werk gevra het van die eienaars van ʼn huis wat hy glo vroeër by ingebreek het.