Edna Molewa, minister van omgewingsake, het Woensdag gesê haar departement ondersoek ‘n moontlike handelsooreenkoms op die verkoop van renosterhorings.
Lees meerAlles vir Woensdag 2 Mei 2012
Plaaslike agent kan nou ruimtevlugte verkoop
‘n Plaaslike agent, Vanessa Rothery, kan nou kaartjies vir Virgin Galactic se ruimtevlugte verkoop. Die maatskappy se vlugte sal ‘n ruimtetoeris R1,5-miljoen uit die sak jaag.
Carl Niehaus skimp vir nuwe werk in die ANC
Carl Niehaus, voormalige woordvoerder van die ANC, skimp vir ʼn nuwe posisie in die hoë range van die ANC
Meer as 600 polisiebeamptes sedert April 2011 in Gauteng in hegtenis geneem
Meer as 600 polisiebeamptes is sedert April verlede jaar in Gauteng in hegtenis geneem.
Oor verkragters en haaie
Isak Burger beskou die onlangse verkragtings en haai-aanval uit ‘n Christelike perspektief.
Omstandighede en toestand
Taaltoffie kyk na die verskillende gebruike van “toestand” en “omstandighede” in Afrikaans.
Sanral breek stilswye
Sanral laat weet hulle respekteer maar bestudeer hooggeregshof se bevindinge oor omstrede e-tolstelsel
Nóg ‘n plaasaanval buite Randfontein
ʼn Vrou is doodgeskiet in ʼn plaasaanval buite Randfontein in Gauteng.
Nuuskommentaar: Straatname en die nasionale akkoord
Die hofuitspraak in AfriForum se dringende aansoek oor die verandering van straatname in Pretoria, het ‘n paar belangrike kwessies op die tafel geplaas.
200km/h met ‘n passasier en damesbroekie oor die nommerplaat
ʼn Motorfietsryer het ʼn damesbroekie gebruik om sy nommerplaat te bedek om sodoende spoedoortredingsboetes in Johannesburg vry te spring.