Jacques Mostert (29) van Centurion in Gauteng is Vrydag in Stilbaai, Wes-Kaap, deur ‘n haai gebyt, het die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) gesê.
Lees meerAlles vir Vrydag 6 Julie 2012
Briefie in ‘n bottel spoel 12 jaar later uit
‘n Tiener se boodskap in ‘n bottel het, 12 jaar nadat sy dit in die see gegooi het, op ‘n eiland in Maine, Amerika, uitgespoel.
Gewapende roof by Makro in Wes-Kaap
Vier mans het Vrydag ‘n Makro in Montague Gardens naby Milnerton, Kaapstad, beroof.
Vliegtuig-deposito word terugbetaal
Die kansellasie van die R2 miljard-vliegtuig vir president Jacob Zuma sal geen finansiële implikasie vir die land hê nie, het Nosiviwe Mapisa-Nqakula, minister van verdediging, Vrydag gesê.
Geen R2-biljoen vliegtuig vir Zuma
Nosiviwe Mapisa-Nqakula, minister van verdediging en militêre veterane, het Vrydag aangekondig dat die aankoop van ʼn R2 miljard presidensiële vliegtuig gekanselleer is.
Verganklik en Afhanklik
GLASKAS, die Afrikaanse rockstars se vierde studio album, VERGANKLIK EN AFHANKLIK is pas vrygestel.
PTA-student vermis
Polisie-duikers en spanne van die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) soek sedert Donderdag langs die kus by die Eerste Rivier-strand in die Oos-Kaap na ‘n 19-jarige student.
Ma en twee kinders opgespoor
Isabella Snook en haar twee kinders wat sedert Sondag vermis is, is opgespoor.
Huisgenoot-Liedjieskryfkompetisie – stem nou vir die finaliste!
Stem nou vir die finaliste in Huisgenoot se liedjieskryfkomptisie!
Hennepartytjie: Polisiemanne as ontkleedansers aangesien
Dit klink soos ʼn toneel uit ʼn komiese film…
Motorfietsryer dood na trok en kar hom tref
ʼn Motorfietsryers is dood nadat ʼn swaar voertuig hom van sy motorfiets af gestamp het en hy daarna deur nog ʼn voertuig getref is.
Laaste groep tronkvoëls vandag vrygelaat
Die departement van korrektiewe dienste gaan Vrydag die laaste groep gevangenes vrylaat wat baat vind by president Jacob Zuma se tronkstraf-kwytskelding wat hy op Vryheidsdag gemaak het.
Vrou ook dood ná plaasaanval
Die vrou wat op ‘n plaas tydens ʼn rooftog langs haar man in hul bed geskiet is, is Donderdagaand in die Limpopo Medi-clinic, in Polokwane, oorlede.
Nuwe wending in Madeleine McCann se verdwyning, danksy SA-man
ʼn Man van Suid-Afrika mag dalk die groot raaisel om die verdwyning van die Britse meisie, Madeleine McCann, oplos.
Nuuskommentaar: Vrede of bloedlus?
Soos wat die geskiedenis min of meer oor die bloedorgie by Oran swyg, so speel die regering graag volstruispolitiek oor plaasmoorde.
Tussentydse hoof van KSA bedank ook
Die tussentydse uitvoerende hoof van Krieket Suid-Afrika (KSA), Jacques Faul, het bedank.
Uitsettings skok Pelgrimsrus-gemeenskap
Inwoners van die geskiedkundige Pelgrimsrus is in skok nadat die regering 17 winkelhuurders opdrag gegee het om hul persele te verlaat.
Nog ‘n polisieman vermoor
ʼn Polisiebeampte is doodgeskiet in ʼn skietgeveg naby Mthatha in die Oos-Kaap.