ʼn Spotprenttekenaar sê Eskom skuld hom R25 miljoen en dreig om kriminele aanklagte teen die kragreus se base aanhangig te maak indien hulle nie opdok nie.
Lees meerAlles vir Sondag 30 September 2012
Vakbondman beseer na petrolbom
Die voorsitter van die National Union of Mineworkers (NUM) se Anglo Platinum Khomanani-tak is ernstig beseer nadat sy huis in Rustenburg glo met ʼn petrolbom gegooi is.
Kampeerders by vakansieoord beroof
“Dit maak mens kwaad dat sulke goed gebeur. Dit is nie net mense se besittings wat gesteel word nie maar ook mens se geluk.”
Hof: Beurse net vir wit studente
Die appèlhof het bevind dat iemand die volste reg het om in hulle testament beursgeld aan net wit studente na te laat.
Belastingebetaler dok glo R203 miljoen op vir Zuma-huis
Verbeterings aan president Jacob Zuma se huis in Nkandla, KwaZulu-Natal gaan die belastingbetaler glo R203 miljoen kos, al het die regering glo vroeër gesê Zuma sou die projek self betaal.
Matriekdans saam Chad “onvergeetlik”
Die Olimpiese ster Chad le Clos het Saterdagaand sy woord gestand gedoen toe hy saam met ʼn 17-jarige meisie van Johannesburg haar matriekafskeid bygewoon het.