Gedagte vir die dag
Alles vir Maandag 22 April 2013
Video en foto’s: Betoging by Boswell-sirkus
ʼn 26-jarige vrou van Fourways in Johannesburg verskyn Maandag in die Pretoriase landdroshof nadat sy Sondag tydens ʼn betoging glo ʼn bestuurder van die Brian Boswell-sirkus in Centurion geskop het.
Vier in hof vir JHB-dosent se moord
Vier mans verskyn Maandag in die Johannesburgse landdroshof vir die moord op prof. Carl Mischke, ‘n voormalige dosent aan die Universiteit van Johannesburg.
Malema se huis dalk binnekort opgeveil
Julius Malema, voormalige ANC-jeugligaleier, se halfgeboude huis in Sandown, Johannesburg gaan glo volgende maand onder die hammer kom.
Man verdrink in Hermanus
Die liggaam van ʼn man is Sondag in die Botrivier-strandmeer in Hermanus gevind.