Smullekker gevulde sampioene.
Alles vir Vrydag 10 Mei 2013
Gebraaide Sangria-hoender
Heerlike respep vir gebraaide Sangria-hoender.
De Doorns: Twee groot vergaderings lê die naweek voor
Twee groot vergaderings gaan die naweek in De Doorns in die Wes-Kaap gehou word om plaaswerkers se bekommernisse te bespreek en om boere te help om die nuwe minimumloon in werking te laat tree.
Video: Polisiebeamptes ontvang glo geld vir seksuele daad
Waarskuwing: Die video is grafies van aard en kan sensitiewe lesers ontstel
Polisie wás glo gewaarsku oor Bostonse bomontploffings
‘n Plaaslike intelligensie-agentskap het glo die polisie enkele dae voor die Bostonse marathon gewaarsku het dat die eindpunt van die marathon ‘n teiken kan wees vir terroriste.
Vyf miskrame vir ontvoerde vrou
Aanklaers in Amerika gaan na verwagting aansoek doen dat Ariel Castro, wat glo meer as ʼn dekade lank drie vroue as seksslawe aangehou het, die doodstraf toegedien word.
Nuuskommentaar: Oorlogpraatjies – Sirië en die Midde-Ooste
Die wêreld het nie aptyt vir ‘n onstabiele land wat wêreldvrede bedreig nie, en nog minder wanneer twee sulke lande gelyktydig in verskillende wêrelddele ‘n kritieke bedreiging inhou.
Gauteng-polisiestasies kry 14 nuwe base
Nuwe stasiebevelvoerders gaan by 14 “problematiese” polisiestasies in Gauteng aangestel word.
Man kry 20 jaar tronkstraf ná verkragting van sesjarige
ʼn 23-jarige man van Noordwes is Donderdag tot 20 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy skuldig bevind is aan die verkragting van ʼn sesjarige meisie.
Gedagte vir die dag: Genesing alleen is nie genoeg nie
Mark 5:30: “Jesus het ook self onmiddellik geweet dat daar van Hom krag uitgegaan het. Hy het Hom in die gedrang omgedraai en gevra: ‘Wie…
Leerling na hof oor rastalokke
ʼn Graad 8-leerling gaan Vrydag die Bloemfonteinse hooggeregshof nader om toegelaat te word om rastalokke skool toe te dra, omdat dit deel van haar geloof vorm.
Happy Sindane se vermeende moordenaar in hof
Happy Sindane se vermeende moordenaar sal na verwagting Vrydag in die KwaMhlanga-landdroshof verskyn.
Metropolisie gaan sê oor Gupta-fiasko
Die Tshwane-metropolisie gaan Vrydag ʼn mediakonferensie hou oor die beweerde betrokkenheid van sy lede in die begeleiding van die Gupta-familie se trougaste van die Waterkloof-lugmagbasis na Sun City.
NWU kry interdik oor swastikas
Die hooggeregshof in Pretoria het Donderdag ʼn tussentydse interdik toegestaan wat die Higher Education Transformation Network (HETN) verbied om lasterlike verklarings teen die Noordwes-Universiteit (NWU) te maak.