Wat ‘n mooi oomblik moes wees – die oorhandiging van HOP-huise deur pres. Jacob Zuma op Internasionale Mandeladag aan arm blankes – sal nou in die toekoms die wrang smaak van die verkragting van demokrasie dra.
Alles vir Vrydag 19 Julie 2013
Shuttleworth wen ‘n bietjie, verloor ‘n bietjie
Miljardêr entrepreneur Mark Shuttleworth se aanbod om Suid-Afrika se hele valutabeheerstelsel ongrondwetlik te verklaar, het gefaal.
Uitdrukking: Met stille trom vertrek
Taaltoffie ondersoek die Afrikaanse uitdrukking ‘Met stille trom vertrek’.
Lolly Jackson se vermeende skieter aan SA uitgelewer
Lolly Jackson, voormalige baas van Teazers, se vermeende moordenaar, George Luca, gaan aan Suid-Afrika uitgelewer word nadat hy sy finale appèlaansoek in ʼn Cipriese hooggeregshof verloor het, het The Star Vrydag berig.
Gedagte vir die dag: Rut en Naomi – Rut se offervaardige lojaliteit
Maar Rut het geantwoord: “Moet my tog nie dwing om van u af weg te gaan en om om te draai nie, want waar u…
Soveel vas vir renosterstropery
ʼn Totaal van 142 mense is in hegtenis geneem in verband met die amper 500 renosters wat reeds vanjaar vir hul horings doodgemaak is.
Vyf vas oor gesteelde goedere
Vyf mans is Donderdag in Kempton Park in hegtenis geneem nadat daar gesteelde goedere in hul besit gevind is.
FHM-werknemers ook gelooi na hulle jammer sê
Twee werknemers van die manstydskrif FHM wat onder skoot gekom het nadat hulle grappige uitlatings oor korrektiewe verkragting op Facebook gemaak het, het in ʼn ope brief om verskoning gevra maar ook gekla oor die “media waansin” oor hul “privaat gesprek” op Facebook.