ʼn Boerbokboer, erdwurm- en vetplantjieverkoopsman en beskuitbakker het mekaar die stryd aangesê om as die wenner van Solidariteit Helpende Hand se Entrepreneurskompetisie aangewys te word.
Alles vir Dinsdag 29 Oktober 2013
Bekkersdal-betogings kos miljoene
Betogings oor dienslewering in Bekkersdal oor die afgelope ses weke in Westonaria in die weste van Johannesburg, het al skade van sowat R11,2 miljoen aan munisipale geboue aangerig, het Beeld Dinsdag berig.
Oom wat weeskind verkrag sit lank
ʼn 42-jarige man is in die streekshof in Nelspruit drie agtereenvolgende lewenslange vonnisse opgelê nadat hy ʼn weeskind, sy 14-jarige susterskind, in drie afsonderlike gevalle verkrag het.
Weerlig slaan man in JHB dood
ʼn Man is dood en twee beseer nadat hulle Maandagmiddag in Johannesburg deur ʼn weerligstraal getref is.
Gedig: Boerneef se “Varkleerbaadjie en klinknaelbroek”
Een van Boerneef se lekkersê-gedigte, “Varkleerbaadjie en klinknaelbroek”
Bloem-polisie waarsku oor nuwe rooftendens
Die Parkweg-polisiestasie in Bloemfontein wil die publiek waarsku oor ʼn nuwe tendens wat kop uitsteek.
Man ernstig beseer in skeepsongeluk
ʼn Werker is laat Maandagaand beseer nadat hy in die romp van ʼn skip in Richardsbaai, KwaZulu-Natal, geval het.
Foto’s: Kontinente van vandag af met tonnel verbind
Europa en Asië sal vandag af formeel met ‘n tonnel verbind wees, wanneer ‘n treintonnel onderdeur die Bosporus geopen word.
Gedagte vir die dag: Die vyeboom (deel 3) – Net boom en geen vye
Markus 11:12-14 Toe hulle die volgende dag van Betanië af terugkom, het Jesus honger gekry. Hy sien toe op ‘n afstand ‘n vyeboom met blare…
Nuuskommentaar: Nathi en Riah sterre in Police Academy 8
Onlangs is aangekondig dat die polisiekollege in die Paarl van volgende jaar af ‘n universiteit word. Die polisiebestuur se gestrompel het dadelik tot ‘n spottery oor “Police Academy” gelei na aanleiding van ‘n reeks van sewe internasionale komiese flieks met dié naam.
Gupta-sage: Vier weermaglede se lot vandag bepaal
Die lot van vier lede van die Suid-Afrikaanse Weermag wat glo by die Gupta-sage betrokke was, sal vandag (Dinsdag) in die weermaghof bepaal word.
Video: Man sterf in Margate-botsing
ʼn Man is dood en ʼn ander ernstig beseer nadat ʼn swaarvoertuig Dinsdag in die vroeë oggendure in Margate, KwaZulu-Natal, omgeslaan het.
Gesinstragedie speel af in PTA-spoglandgoed
Vier mense, waaronder twee kleuters, is Maandagmiddag in ʼn gesinstragedie by die Woodlands Lifestyle-landgoed in die ooste van Pretoria dood.
Zapiro in sop oor Hindoe-spotprent
Suid-Afrikaanse Hindoe-organisasies is woedend oor ’n spotprent van die kunstenaar Zapiro oor die Hindoe-god Ganesh.
Twee doodgeskiet tydens rooftog
Twee mense is doodgeskiet tydens ʼn rooftog in Nelspruit, Mpumalanga.