Julius Malema, leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EVV) sal na verwagting Vrydag in die landdroshof in Vereeniging verskyn nadat hy Donderdagaand vir ʼn spoedoortreding in hegtenis geneem is.
Alles vir Vrydag 20 Desember 2013
Pelgrimsrus-tenders was onwettig
Die toeken van tenders vir huurooreenkomste van winkels in Pelgrimsrus was onwettig en word gekenmerk deur onreëlmatighede en wanadministrasie, het Thuli Madonsela, die Openbare Beskermer, Donderdag gesê.
Baba ‘ontvoer’: Vrou in hof
ʼn Vrou wat valslik beweer het dat haar baba ontvoer is sal Vrydag in die Kempton Park-landdroshof verskyn.
Steve sê oor arrestasie
Die sanger Steve Hofmeyr het op Facebook aan sy aanhangers verduidelik hoekom hy te vinnig gery en gevolglik in hegtenis geneem is vir ʼn spoedoortreding.
Gedagte vir die dag: God is jou Vader
Psalm 27:10 – Selfs al wil my ma en pa niks met my te doen hê nie, sal die Here self vir my sorg. Ons…