Suid-Afrika se Wayde van Niekerk het gisteraand in Ostrava aan die 300 m deelgeneem, en vir nóg ʼn nuwe wêreldrekord gesorg.
Alles vir Donderdag 29 Junie 2017
All Black-keurders het maar min grys hare
Dit is darem baie maklik om ʼn Nieu-Seelandse rugbykeurder te wees.
Gru-foto’s op onderwysdepartement se webwerf skok ná kuberaanval
Die departement van onderwys het Woensdagaand sy amptelike webwerf buite werking gestel nadat grusame foto’s van onthoofde lyke in ʼn kuberaanval op dié webwerf versprei is.
Een vas ná skote klap tydens hoëspoed-jaagtog op N2
Skote het geklap op die N2 nadat ʼn skietery en ʼn hoëspoed-jaagtog tussen die polisie en drie verdagtes ontstaan het.
‘Mynbouhandves sal myne, werksgeleenthede vernietig’
“Die onafwendbare uitkoms sal wees dat myne óf enorme afdankings sal toepas – wat tot werksverlies sal lei – óf in ernstige gevalle selfs sal sluit.”
Gedagte vir die dag: Jesus is ’n goeie gewete
Hou vas aan die geloof en behou ’n goeie gewete. (1 Timoteus 1:19)