Twee vroue, glo lede van die skool se beheerliggaam, is in verband met die voorval in hegtenis geneem.
Alles vir Donderdag 8 Februarie 2018
De Lille: ‘Kriminele aanklagte ʼn poging om my naam te onteer’
De Lille het gesê die aanklagte teen haar is pogings om haar “naam te onteer”. Sy het gesê dit kom voor asof die “haas om van haar ontslae te raak” desperate hoogtes bereik het.
Sibanye-Stillwater: Nehawu, Cosatu eis dat koppe rol ná twee sterf
“Dit is hoogs onaanvaarbaar dat die voorval by die Beatrix-groudmyn nie die maatskappy genoop het om meer aandag te gee aan kwessies oor veiligheid en gesondheid nie.”
Gedagte vir die dag: Gee genade, ontvang genade
Hou op om ’n oordeel oor ander uit te spreek. Dan sal God ook nie ’n oordeel oor julle uitspreek nie. Hy sal julle beoordeel soos julle ander beoordeel. Die kriterium waarmee julle ander oordeel, sal ook vir júlle gebruik word. (Matteus 7:1-2)