Vandag sê ek vir jou, boer-se-vrou: “Ek salueer jou.” Ek haal my hoed af vir jou en vir elke vrou wat elke dag aan goed soos hierdie moet dink net omdat jy op ‘n plaas in Suid-Afrika bly.
Alles vir Vrydag 23 Maart 2018
Kom ons bou aan oplossings in Suid-Afrika
Die SA politici wat ons woedend hieroor aanval, kan gaan doppies blaas. Ons wil hier bly, maar ons gaan nie stilbly as hulle ons land en ons toekoms wil onteien nie.
Gedagte vir die dag: Oefening
Moenie tyd verkwis met redenasies oor goddelose idees en ouvroustories nie. Bestee jou tyd en energie daaraan om jouself te oefen tot geestelike fiksheid. Liggaamlike oefening het wel waarde, maar geestelike oefening is baie belangriker, want dit hou die belofte in van beloning, sowel in hierdie lewe as in die volgende. (1 Timoteus 4:7-8)