Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Donderdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Alles vir Vrydag 5 Februarie 2021
Gedagte vir die dag: Verlossing
Mag die Here, die God van Israel, onder wie se vlerke jy kom skuiling soek het, jou ten volle beloon. (Rut 2:12)