Hierdie tradisionele spesery- en droëvrugte soetbroodrolletjies met ʼn deegkruisie bo-op, oftewel Paasbolletjies in Afrikaans, word volop rondom Paasfees gebak en verkoop in bakkerye en supermarkte.
Alles vir Donderdag 14 April 2022
Gedagte vir die dag: Wat is dissipelskap?
Toe sê Jesus vir die Jode wat in Hom glo: “As julle aan my woorde getrou bly, is julle waarlik my dissipels; en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.” (Johannes 8:31-32, Bybel in Afrikaans 1983/1992)