Martin Kroukamp is jare lank as landdros uitgesluit op grond van ras.
Soekresultate vir: Martin Kroukamp
Justisieminister sê nie oor Kroukamp nie; Solidariteit gaan weer hof toe
Solidariteit het gesê Michael Masutha, die huidige minister van justisie, het nie sy verbintenis nagekom om voor Dinsdag terugvoering aan die vakbond te gee rakende landdros Martin Kroukamp se aanstelling as senior landdros nie.
Radebe gedagvaar om in gelykheidshof te verskyn oor rasbesluit
Solidariteit het Jeff Radebe, voormalige minister van justisie en grondwetlike ontwikkeling, gedagvaar om in die gelykheidshof in Pretoria te verskyn nadat hy glo geweier het om ʼn lid van die vakbond aan te stel op grond van sy ras.
Minister kies ras bo dienslewering
‘n Saak is namens waarnemende senior landdros Martin Kroukamp na die gelykheidshof verwys nadat hy nie bevorder is nie weens sy velkleur.