Boekbederf vir woordvrate dié Kersfees

Leesgieriges se Kersfees-wenslys hoef nie ‘n geslote boek te wees nie. Met dié lys aanbevelings sal jy in ‘n japtrap iets vir die boekwurms in jou lewe kan aanskaf.

Vir die ma’s, oumas en hartsvriendinne

  • Lira deur Chanette Paul*

Genre: Vrouefiksie
Uitgewer: Lapa
Prys: R295, 00*
*Prys is onderhewig aan verandering

Genre: Literêre fiksie
Uitgewer: Penguin Random House
Prys: R280, 00*
*Prys is onderhewig aan verandering

LEES OOK: Mirre deur Chanette Paul, Kantelpunt deur Sophia Kapp

Vir pa, oupa en die manne

Genre: Outobiografie
Uitgewer: Protea Boekhuis
Prys: R180, 00*
*Prys is onderhewig aan verandering

Genre: Algemene fiksie
Uitgewer: Lapa
Prys: R295, 00*
*Prys is onderhewig aan verandering

LEES OOK: Die groot Afrikaanse heldeboek deur Pieter W Grobbelaar, Kansvatter – Die rustelose lewe van Ben Viljoen deur Carel van der Merwe, In ‘n Land Sonder Voëls deur Harry Kalmer

Vir speurders, spoorsnyers en nuuskierige agies

Genre: Spanningsfiksie
Uitgewer: Lapa
Prys: R340, 00*
*Prys is onderhewig aan verandering

Genre: Spanningsfiksie
Uitgewer: Penguin Random House
Prys: R285, 00*
*Prys is onderhewig aan verandering

LEES OOK: Ondier deur Jan Vermeulen,  ʼn Redelike hoeveelheid moeilikheid deur André Krüger, Doodsengel deur Madelein Rust

Vir die kleinspan en jongelui

Genre: Kinderfiksie
Ouderdom: 3 jaar en ouer
Uitgewer: Lapa
Prys: R140, 00*
*Prys is onderhewig aan verandering

LEES OOK: Sasha word stil deur Jaco Jacobs

Genre: Kinderniefiksie
Ouderdom: 7 jaar en ouer
Uitgewer: Lapa
Prys: R140, 00*
*Prys is onderhewig aan verandering

LEES OOK: Keegan en Samier: Die sleutelspeurders deur André Trantraal

Genre: Kinderfiksie
Ouderdom: 9 jaar en ouer
Uitgewer: Lapa
Prys: R145, 00*
*Prys is onderhewig aan verandering

LEES OOK: Die groot koelte deur Leon de Villiers

Genre: Tienerfiksie
Ouderdom: 13 jaar en ouer
Uitgewer: Lapa
Prys: R180, 00*

Genre: Tienerfiksie
Uitgewer: NB-uitgewers
Prys: R195, 00*
*Prys is onderhewig aan verandering

LEES OOK: Die 17de veer deur Nanette van Rooyen, Halley se komeet deur Hannes Barnard, Oopmond deur Jan Vermeulen

Vir taalliefhebbers en woordvrate

Genre: Literêre Fiksie
Uitgewer: NB-uitgewers
Prys: R310, 00*
*Prys is onderhewig aan verandering

Genre: Literêre Fiksie
Uitgewer: NB-uitgewers
Prys: R360, 00*
*Prys is onderhewig aan verandering

LEES OOK: Die Wonderwese deur Carina Stander, Smit Motors deur Réney Warrington, Die nuwe Afrikaanse prosaboek deur Sonja Loots en Steward van Wyk

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.