Uitdrukking:
Druiwe na die Boland (toe) stuur
Betekenis:
Iets doen wat heeltemal onnodig is
(ENG: Carry coals to Newcastle)
Uitdrukking:
Druiwe na die Boland (toe) stuur
Betekenis:
Iets doen wat heeltemal onnodig is
(ENG: Carry coals to Newcastle)
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Die Engelse term is as baie langer in gebruik.
Oulike uitdrukking!
‘n Goeie uitdrukking ontgaan my nou vir wanneer iemand iets sê wat so voor die hand liggend is dat dit heel onnodig is.
Ek gebruik idiome gereeld, maar hierdie een is vir my nuut.