Uitdrukking: Eers jou hoed ingooi

Argieffoto (Foto: Hans Braxmeier/Pixabay)

Uitdrukking:
Eers jou hoed ingooi

Betekenis:
Eers uitvind of jy welkom is

Waar kom dit vandaan?
As jy nie welkom is nie, word aanvaar dat die hoed weer by die deur uitgegooi sal word. Gewoonlik skertsend gesê van ʼn man wat baie laat by die huis kom nadat hy saam met sy vriende in die kroeg gekuier het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.