Uitdrukking:
Goeie geld na slegte geld gooi
Betekenis:
Meer geld belê in ʼn onderneming wat geen wins maak nie.
Waar kom dit vandaan?
Met slegte geld is oorspronklik bedoel “geld van geen/geringe waarde” en later het dit verwys na geld wat geen opbrengs gaan lewer nie.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
1 Kommentaar
“”Throwing good money after bad””.