Uitdrukking: ʼn nuwe blaadjie omslaan

Argieffoto (Foto: congerdesign/Pixabay)

Uitdrukking:
ʼn nuwe blaadjie omslaan

Betekenis:
ʼn nuwe begin maak

Waar kom dit vandaan?
Die beeld is een van die blaai van ʼn boek omslaan om die vervolg, afloop van gebeure te sien.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae