Woord: riemtelegram

Argieffoto

Argieffoto

Woord:
riemtelegram

Betekenis:
‘n Gerug

Waar kom dit vandaan?
So genoem omdat die telegram nie met ‘n telegraafdraad oorgesein sou wees nie, maar met ‘n riem – wat dit natuurlik onsin maak.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.