Woord: snuffie

Argieffoto (Foto: Alexas Fotos/Pixabay)

Woord:
snuffie

Betekenis:
1 Beduidenis van ʼn bepaalde reuk, ook snuifieWim… kom orent toe sy inkom, net ʼn snuffie van haar geurigheid toe sy gaan sit (C. Karsten: Seisoen, 2009, 289)
2 Nuwerwetse apparaatjie, toestelletjie of modeartikel (verouderd): Woon u op ʼn dorp … waar u nie altyd die nuutste snuffies te koop kry nie? (Boerd. S.A., Febr. 1962, 66).

Bron: Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT)

  • Ter wille van die konteks van hierdie taaltoffie en ter wille van erkenning aan die bron versoek ons dat jy nie bloot net ʼn skermskoot van hierdie taaltoffie op sosiale media sal deel nie, maar eerder die skakel van die Toetentaal-plasing sal gebruik. – Red

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Hermien ·

Herders op die ope velde het dit snuffie gesien. Waar in my hele lewe het ek of jy al die woord snuffie gebruik? “Hi jy, het jy al die nuutste snuffie gekoop?” lol.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.