Woord:
vervaarlik
Betekenis:
Dié verouderde woord beteken “wat bang maak, vrees inboesem; skrikwekkend”: iets wat vervaarlik groot is • ʼn Vervaarlike gedaante verrys uit die mis.
Bron: Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT)
- Ter wille van die konteks van hierdie taaltoffie en ter wille van erkenning aan die bron versoek ons dat jy nie bloot net ʼn skermskoot van hierdie taaltoffie op sosiale media sal deel nie, maar eerder die skakel van die Toetentaal-plasing sal gebruik. – Red