Thabo Bester, veroordeelde moordenaar en verkragter, het in die hof verskyn en gevra dat lede van die publiek ʼn petisie vir sy doodstraf sal opstel as hy wel skuldig is.
Lees meerAlles deur die skrywer Isabel Venter
Minister van sport in hof weens beweerde omkoopgeld
Zizi Kodwa, minister van sport, kuns en kultuur, het Woensdadg in die hof verskyn weens aanklagte teen hom wat spruit uit die Zondo-kommissie se ondersoek na staatskaping.
AfriForum stel eie brandweerdiens bekend in Bloemfontein
Die organisasie sê dié private brandweerdiens is net die begin van sy planne om soortgelyke dienste elders in die land te lewer.
Motsoeneng loop hom weer vas
Hlaudi Motsoeneng se skuld is besig om vinnig meer te word nadat die appèlhof sy jongste aansoek van die hand gewys het.
Man wat vrou glo vermoor het sielkundige probleme, sê familie
Die man wat na bewering ʼn vrou en haar gesin die naweek met ʼn mes aangeval het, ontvang mediese behandeling vir dwelmmisbruik en sielkundige probleme.
Voormalige speaker vlugtig in die hof
Nosiviwe Mapisa-Nqakula, voormalige speaker van die Nasionale Vergadering, het Dinsdag weer vlugtig in die Pretoria-landdroshof verskyn.
Man vas ná dodelike aanval op Durban-gesin
ʼn Sakeman is in hegtenis geneem ná hy glo oor die naweek ʼn gesin in hul huis in Durban aangeval het, glo omdat hulle Palestina ondersteun.
Khumalo uitgejou ná hofverskyning oor MKP-leierspos
Khumalo het die kieshof, wat in dié hof sit, gevra om sy skorsing uit die MKP ter syde te stel. Hy hou vol dat hy die regmatige president van die party is en nié Zuma nie.
McDonald’s-werker wat wou afpers, moet bly sit
ʼn Voormalige werknemer van McDonald’s wat dié maatskappy probeer afpers het met ʼn video wat hy gemaak het van homself wat in ʼn roomysdrankie spoeg, se appèlaansoek teen sy vonnis het net gedeeltelik geslaag.
Maatskaplike werkers aangeval, beroof
ʼn Student wat besig is om haar as maatskaplike werker te bekwaam en pas haar eksamens afgelê het, is met ʼn mes in die been gesteek.
Hondetelers krap kop oor vermiste hondjies
Terwyl ʼn man dood in sy huis gelê het, is meer as 20 van sy honde glo gesteel.
Aanstelling van Kubaanse ingenieurs onregmatig – hof
Twee maande voor die kontrakte van 25 Kubaanse ingenieurs verstryk, is hul aanstelling hier in Suid-Afrika deur die hooggeregshof in Pretoria as onregmatig verklaar.
Tegniese probleme vertraag dubbelmoordsaak op Kosmos
Dit was nie net Paul Prinsloo se saak wat nie kon voortgaan nie; talle ander sake moes ook inderhaas uitgestel word nadat ʼn elektriese kabel onklaar geraak en groot dele van Brits sonder krag gelaat het.
Rasbeheptheid laat ‘welsyn bloei’
Die vakbond Solidariteit het ʼn pleidooi gerig aan die Gautengse departement van maatskaplike ontwikkeling om “die dreigende maatskaplike krisis” in dié provinsie te pak en hulle nie aan rassevooroordeel skuldig te maak nie.
Man wat glo verkrag op heterdaad betrap
’n Man van Pretoria is in hegtenis geneem ná hy glo op heterdaad betrap is terwyl hy besig was om ’n 10-jarige seun te verkrag.
Kannabis kan nou privaat gebruik word
Die nuwe wet sal die verbouing, besit en gebruik van dagga deur volwassenes in ʼn private omgewing reguleer.
Valke lê beslag op eiendom in ondersoek na ‘piramideskema’
Die Valke het Dinsdag op verskeie bates, waaronder voertuie, wildplase en vakansiehuise van meer as R59 miljoen, wat vermoedelik die opbrengs van ʼn Ponzi-skema was, beslag gelê.
Betaling van welsynsorganisasies ‘amper afgehandel’
Panyaza Lesufi, Gautengse premier, sê dit is betreurenswaardig dat sommige van die organisasies intussen die howe genader het nadat daar vroeër vandeesmaand met hulle vergader is.
Likwidasiebevel teen Liebenberg se Tariomix bly staan
Louis Liebenberg, die omstrede diamantsmous en deesdae onafhanklike politieke kandidaat, het opnuut streepsuiker van die hof gekry rakende ʼn finale likwidasiebevel teen sy maatskappy Forever Diamonds and Gold (FDG).
Chevonne se ma boelie glo medetronkvoëls
Rochelle Botha is glo deel van ʼn bende in die Johannesburgse gevangenis waar sy, volgens bronne binne die tronk, herhaaldelik die tronkreëls oortree.