Meer sal hierdie komende Paasnaweek gedoen word om te verhoed dat kinders onwettig oor Suid-Afrika se landsgrense gesmokkel word.
Alles deur die skrywer Isabel Venter
LUR vir onderwys sê jammer vir Elana Barkhuizen
Noordwes se LUR vir onderwys het ná bykans vyf jaar skriftelik om verskoning gevra vir die skending van ʼn onderwyseres van Schweizer-Reneke se menseregte.
Onwettige sigarette kos SA miljarde
Suid-Afrika verloor jaarliks miljoene weens onwettige sigarette. Trouens, luidens ʼn onlangse studie deur die Universiteit van Kaapstad het Suid-Afrika sedert 2010 miljarde rande afgestaan weens sigarette wat onwettig die land binnekom.
MK mág aan verkiesing deelneem – kieshof
Die kieshof het in ʼn sitting van die hooggeregshof in Johannesburg Dinsdag eenparig die ANC se aansoek, om die MK-party se registrasie as onwettig te verklaar, van die hand gewys.
‘Moeg, getraumatiseerd’; ontvoerde neef, niggie opgespoor
ʼn Polisietaakspan het die niggie en neef, wat vroeër die maand by ’n skool op Brits in Noordwes ontvoer is, ongedeerd opgespoor.
#Dorplitiek: Vol damme, leë krane in Limpopo
Inwoners van onder meer Louis Trichardt, Thohoyandou, Levubu, Musina, Sinthumule en Kutama weet amper nie meer wat dit beteken om lopende water te hê nie.
NVG bevestig lasbrief vir Markus Jooste
Die NVG het bevestig daar is vroeër in die week lasbriewe uitgereik vir die inhegtenisneming van wyle Markus Jooste, voormalige uitvoerende hoof van die ineengestorte Steinhoff-groep.
Orania spog nou ook met kantoor in Pretoria
Weens ʼn toenemende belangstelling in Orania spog dié beweging nou met sy eie kantoor in Pretoria.
Sersant wat vier doodry, skuldig
ʼn Sersant in die polisie is Woensdag skuldig bevind aan strafbare manslag ná hy ses jaar gelede vier mense, waaronder twee kinders, doodgery het.
Vlug meer as uur vertraag oor onhebbelike passasier
Die polisie se hulp is uiteindelik ingeroep om die vrou van die vlug tussen Durban en Johannesburg te verwyder.
Petrolprys kan weer styg
Die Automobiel-Assosiasie voorspel wel ʼn effense daling in die prys van diesel en paraffien.
ActionSA kla by persombud oor peilings
ActionSA het Maandag aangedui hy gaan drie mediamaatskappye die stryd aansê oor hulle na bewering “politieke disinformasie” help versprei.
#Dorplitiek: Sterk gemeenskap hou Oos-Vrystaat staande
In die Mafube-munisipaliteit in die Oos-Vrystaat gaan dit beroerd. Daarom moet inwoners nou red wat daar te redde is, en wil hulle graag onafhanklik van die staat funksioneer.
Vat so beurtkrag! Sonkrag verlig nou dié dorpe
Vier dorpies in die Oos-Vrystaat is bitter naby daaraan om geheel en al sonder beurtkrag te wees, danksy samewerking tussen die gemeenskap en die private energieverspreider Rural Free State.
Seun sterf ná munisipale beampte hom omry, vlug
ʼn Sakeman van Mpumalanga is vasberade dat geregtigheid vir sy 18-jarige seun geskied, nadat ʼn munisipale werker hom glo tydens ʼn tref-en-trapvoorval doodgery het.
Zim-boer se maande lange tog eindig by SAOG
ʼn Boer van Zimbabwe het meer as 2 000 km te perd gery om bewustheid oor die grondgrypery in Suider-Afrika te kweek.
Polisie-eenheid maak duikslag in vervalste goedere
Die polisie se nuwe eenheid vir vervalste goedere het landwyd op honderde miljoene se nagemaakte goedere beslag gelê.
Groblersdal-betoging: Oudburgemeester ook in hof
ʼn Inwoner van Groblersdal in Limpopo is Woensdag in hegtenis geneem vir sy aandeel in ʼn betoging in dié dorp vroeër in die jaar.
Groblersdal-twee: Appèlaansoek om borgtog ingedien
Die pa en stiefseun van Groblersdal wat van aanranding op ʼn werker beskuldig word, het die week ʼn aansoek gebring om appèl aan te teken teen die weiering van hul borgtog verlede maand.
Pa verkrag glo dogter se vriendin
Die man is verlede Vrydag in hegtenis geneem nadat ʼn nie-winsgewende organisasie ingegryp het.