Gwede Mantashe het Sondag glo beweer die ANC lei Suid-Afrika na die beloofde land soos Moses die Israeliete na bevryding gelei het.
Lees meerAlles deur die skrywer TT Cloete
‘n Geskiedenisles vir Zuma, deur prof. TT Cloete
Prof TT Cloete meen pres. Jacob Zuma ken klaarblyklik nie sy geskiedenis nie, en dit is “ʼn skande vir iemand wat die president van ʼn land is”.