Geloftedag 2018: Hier is jou naaste Geloftefees

Voortrekkermonument (Foto: falco, Pixabay)

Duisende Suid-Afrikaners landwyd maak vanjaar weer gereed om Geloftedag op 16 Desember te gedenk.

Dié dag gedenk die gelofte wat die Voortrekkers op 16 Desember 1838 afgelê het voordat 470 Voortrekkers deur bykans 10 000 Zoeloes by Bloedrivier aangeval is. Die Trekkers het dié veldslag oorwin en slegs een Voortrekker, die leier Andries Pretorius, is lig beseer.

Die gelofte is afgelê toe die Trekkers vóór die slag die Here gevra het om hulle te help in die geveg. Hulle het ʼn gelofte afgelê en onderneem dat hulle elke jaar 16 Desember as sabbat sou herdenk as die Here hulle sou help.

Geloftedag is wel jaarliks ʼn geleentheid vir Suid-Afrikaners om byeen te kom om dié gelofte te gedenk, maar ook vir Suid-Afrikaners om weer hul verbintenis aan die gelofte te bevestig.

Dié lys bevat Geloftefeeste oor al nege provinsies en word gepubliseer met vergunning van Ditsem Nuus. Jy kan ook hier na hulle kalender (in PDF-formaat) kyk en dit aflaai. Jy kan ook ctrl + F op jou sleutelbord druk om na ‘n spesifieke dorp te soek in die inligting hieronder.

ALEXANDRIA
Karel Landman Geloftefees

16 Desember 2018 Geloftedagviering by Karel Landman Monument te Kolrant, 25 km vanaf Alexandria oppad na PE. Oggenddiens gelei deur ds. Charl Coetzee. Daarna bring en braai.

Kontak: Marie Greyvenstein 073 232 3334 / [email protected].

ALLDAYS

Alldays Geloftefees

15 Desember boeresport en braai vanaf 15:00 by  Ross Thomsaal. Sondag 16 Desember erediens en ete vanaf 11:00, gelei deur ds Gouws van Gereformeerde Kerk.

Kontak: Robert Gallon  084 675 1324 / rs.gallionGmail.com

BADPLAAS

Badplaas Geloftefees

Geloftediens om 09:00, NG kerk.

Kontak: Rene Janse van Vuuren 072 292 5779, [email protected]

BARKLEY-WES

De Kuile Geloftefees

14 Desember: 18:00 Laertrek / Potjiekos / Sokkie.

15 Desmeber: 07:30 Perdekommando en Vlaghysing / Vanaf 08:45 Basaar / Boeresport / Perdesport / Aandete om kampvuur / Fakkelloop / Aandgodsdiens

16 Desember: 05:00 Saluutskote en Samesang / 07:00 Biduur / 09:00 spreker ds Hannes Noeth / 11:00 Geloftediens gelei deur ds Christo Jonck / Uitdeel van Bybels aan babas / Lees van Gelofte en kranslegging by monument / Middagete / Oorwinningslied.

Kontak: Pieter Botes – 071 672 9653 / [email protected]

BELLVILLE

Geloftediens, Evangeliese Gereformeerde Kerk Tygerberg, 09:00, gelei deur ds Bill Barkley, h/v Deodarstraat & Uys Krige Rylaan, Loevenstein, Bellville / Ligte verversings. Kontak: Derik Strauss 084 408 6434 / [email protected]

BENONI

Geloftediens, AP Kerk Benoni, h/v Stokroos- en Oakstraat, Northmead, Benoni. Kontak: Thea Boshoff 071 941 2785 / [email protected]

BETHAL

Standerton / Bethal Geloftefeesgenootskap

Standerton teerpad vir 30km, by Joubertsvlei-bord regs, 19 km na feesterrein. 14 Desember: Kamp opslaan. 15 Desember: 08:30 Ledevergadering / Ledevergadering / vanaf 10:00 Boeresport / Verversings / Kunswedstryd / 16:00 Skaapspit en dans. 16 Desember: 07:00 Biduur / 10:00 Geloftediens gelei deur ds Martin Jordaan / Perdekommando, Vlaghysing en Kranslegging / Die Stem / Verversings / Feesrede dr Pieter Mulder / 17:00 Praatjie uit geskiedenis dr Pieter Mulder. Kontak: Dawid Theron 084 504 2376, [email protected].

BETHLEHEM

Bethlehem Geloftefees

Geloftediens 08:00 in NG Moederkerk, gereël deur NG, Gereformeerd en Hervormde. Ds. Dawie Kriel lei. Later in verskillende gemeentes normale eredienste. Kontak: Ds. Dougie Bubb 083 287 1057

Laertrek Geloftefees

14 Desember: Gratis kamp by die feesterrein

15 Desember: Gelofterit (perde) / Boeresport / Bring en braai / Aandgodsdiens en lees van Gelofte

16 Desember: Geloftedagfeesviering (Radio Maluti saai uit): 07:30 Biduur / 09:30 Perdekommando en vlaghysing / 10:00 Geloftedankdiens gelei deur ds James Leyden / 11:30 Gelofterede ds W Botha / Middagete. Kontak: Gerrie Classen 076 844 0472 / [email protected]

BOTHAVILLE

Geloftediens, NG Meyerhof, 09:00, gelei ds Jan Els. Kontak: Dalene Brink [email protected]

Loskuil Geloftefees

Loskuilskool, 09:00, gelei dr Pieter van Jaarsveld, moderator van NG Vrystaat.

Kontak: Frikkie Nel 082 829 5723.

Voorbegin Geloftefees

Voorbegin, 09:00, gelei ds Swart van Hervormde Gemeente Wilkoppies, Klerksdorp.

Feesrede 11:00, dr Pieter Groenewald van VF Plus.

Kontak: Johan van der Merwe 071 673 5858.

BLOEMFONTEIN

Dankbaar Geloftefees

By Nasionale Vrouemonument. Word egter voorafgegaan op terrein van Bron van Herinnering / Dam van Trane (agter Bybelhuis) om 07:30 deur Vlaghysing deur Die Voortrekkers en sing van Vrystaatse Volkslied, Biduur gelei ds. Henri Scherman en Kranslegging deur Die Voortrekkers.

Daarna by die Vrouemonument: 09:00 Samesang, 09:15 Geloftediens gelei ds. Tinus Swart, Herbevestiging van die Gelofte, Feesrede deur Chris van Schalkwyk (onderwerp Andries Pretorius en Bloedrivier), kinders apart jeugvertelling deur Hugo Hayes, Kranslegging by konsentrasiekamp en 11:00 Afsluiting met 4de vers Die Stem.

Dit alles word voorafgegaan deur bidure elke aand 9 tot 15 Desember om 18:3 by die Vrouemonument. Dit vind elke aand om 18:30 plaas vanaf 9 tot 15 Desember 2017, by die monument.

Verdere inligting: Albei formele kranse word namens ons volk gelê / Ander instansies, gesinne en individue word genooi om ook kranse te lê / Mense aangemoedig om volksdrag aan te trek / Bring gerus sambrele en stoele saam, asook piekniekmandjie vir saamkuier ná die tyd.

Kontak: Willie Engelbrecht 082 728 1489 / Hugo Hayes 076 817 6269.

BOKSBURG

Boksburg Geloftefees

Boksburg hou Geloftefees saam in die NG Moedergemeente, Voortrekkerstraat, om 09:00. Elke jaar ʼn ander leraar uit ʼn ander kerkgenootskap – vanjaar is dit die Hervormde kerk. Wagte wat motors oppas tydens die diens. Kontak: Christo Roets [email protected]

BRITS

Brits Geloftefees
Plek: Hoërskool Brits skoolsaal. Tyd: 9:00. Predikant: Ds. Wikus Malan. Spreker: Dr. Dirk Hermann. Navrae: Cor Meintjes – 082 783 0720

Bokfontein Geloftefees

Geloftediens om 09:00 gelei deur past. Corné Scribante / Spreker: Karin Stoffberg, Adjunk-hoofleier van Die Voortrekkers / Saamkuier. Kontak: David Scribante 073 195 4359 tussen 14:00 & 19:00 / [email protected]

BRONKHORSTSPRUIT

Welverdiend Geloftefees

Vanjaar 100 jaar oud. Bronkhorstspruit dorp gaan vanjaar hierdie fees bywoon en nie hul eie hou nie. 15 Desember: Interessante kultuurprogram met o.a. uitstalling ossewaens, broodbak in ʼn miershoop, melktert op die oop vuur, kersemaak, giet van spykers en koeëls, Voortrekkersdeelname, ens. Ook naweek uitkamp met karavane, nuwe ablusieblok word voltooi en saameet. 16 Desember: Erediens gelei ds. Tertius Erasmus. Feesspreker prof Koos Malan.  Kontak: Callie Geldenhuys 082 808 1804 / [email protected].

BURGERSFORT

Watervalsrivier Geloftefees

14 Desember: 17:00 Laer opslaan / Bring en braai.

15 Desember: Boeresport / Konsert en potjiekos plus kindervermaak.

16 Desember: Saluut / 09:00 Geloftediens Saamkuier en braai

17 Desember: 08:00 Waterval toe Ontruim

Kontak: Ruan Potgieter 082 339 4406 / [email protected]

CENTURION

Verwoerdburg Geloftefees

By Rooihuiskraal historiese terrein (in Rooihuiskraalweg, suid van Hendrik Verwoerdweg, Wierdapark), Centurion. 09:00-11:00: Vertelling uit die geskiedenis deur P. Albertus Breytenbach, opvoedkundige Geloftediens gelei deur prof. Alwyn Swanepoel van Afrikaanse Protestantse Akademie / Verkiesing van nuwe komitee / Verversings. Kontak: Ds Johann de Bruin 082 7333 951 / [email protected]

CLANWILLIAM

Seekoevlei Geloftefees

Seekoevlei Geloftefeesterrein, 12 km vanaf Clanwilliam op die Graafwaterpad

Geloftefees, 09:00 tot 12:30. Diens gelei deur ds. Peter Murray / Middagete.

Die fees word jaarliks sedert 1938 gehou vir Citrusdal, Clanwilliam, Graafwater, Leipoldtville, Elandsbaai, Redelinghuys En Omstreke. Kontak: Hendrik le Roux 081 375 2247, 027 482 1183 /  [email protected]

CLOCOLAN

Clocolan Geloftefees

15 Desember: Kampvuur op Clocolan Skougronde vanaf 17:00.

16 Desember: Geloftefeessaal op Skougronde. Kranslegging 08:30 Begraafplaas / Erediens 09:00 gelei ds. Jan du Plessis, gesamentlik deur AP Kerk Clocolan, Gereformeerde Kerk Ficksburg,  Hervormde Kerk  Clocolan, NG Kerk Clocolan en Christen Gemeente Clocolan  / Tee / Feesrede Tiaan Heyns /  Middagete gratis Kontak: Dawie Strauss 051 943 7218, 083 9755 171.

COLIGNY

Doornbult Geloftefees

Geloftediens in Gerdau Boeresaal, 09:30, gelei deur ds. Piet Rautenbach / Feesrede  Louis Meintjies, TLU. Kontak: John Rankin [email protected]

Leeuwfontein Geloftefees

ʼn Besondere jaar,  in 2017 baie skade gely met onluste en  by ons Gelofteterrein  is alles insluitende al 200 stoele gesteel maar ons is besig om dinge weer te herstel…ook in ons harte. Al wat ons vra, is gebede.Terwyl ons die Geloftefeesterrein herstel, word Geloftefees vanjaar gevier in en om die NG Moederkerk Coligny, in samewerking met ander gemeentes. 15 Desember: Visuele geskiedkundige aanbieding in die kerk, deur Hansie Theart, 17:00-19:00. 16 Desember: Erediens, 09:00, gelei deur ds. Vollie Gilfillan / Samesang volksliedjies / Lees van Gelofte / Verkiesing bestuur / Die Stem. Kontak: Jan Jordaan 083 468 6700 / Gert Christie 082 645 6666.

CULLINAN

Cullinan Geloftefees.

TLU Saal, 4 km vanaf Fourways na Ekangala. 09:00 Samesang, 09:15 Kultuurprogram, 10:00 Erediens gelei deur ds. Chris Lotter, 11:00- Bestuursverkiesing, 11:20 Die Stem en 11:20 Verversings. Kontak: Mias Smit 072 238 3696 / [email protected]

DE AAR

De Aar Geloftediens, APK De Aar, 09:00.

Kontak: Dr. Reyno Louw 076 446 8683 / [email protected]

DELMAS

Delmas Geloftefeeskomitee bied vanjaar geen Geloftefees aan nie, maar versoek dat mense Geloftefeesdienste van hul keuse bywoon. Geloftediens APK Delmas 09:00 gelei deur ds Chris Kruger. Geen feesspreker nie. Kontak: Annatjie Bothma  083 415 1470 / [email protected]

DUIWELSKLOOF

Duivelskloof Geloftefees

Geloftediens, in die Hervormde kerk, gelei deur ds. Fanie Beukes, 09:00 / Feesrede Emile Coetzee, Noordwes Universiteit / Gesamentlike ete. Kontak: Piet Vermaak 079 019 7701 / [email protected]

DULLSTROOM

Geloftediens in die Hervormde kerk, 10:00.

Kontak: Paul Pieterse 083 545 4787 / [email protected]

DUNDEE

Bloedrivier Geloftefees

Bloedrivier Erfenisterrein, 14 – 16 Desember. Van die hoogtepunte: Ossewa Gedenktrek / Lanternloop / Perdekommando / Kranslegging en Herbevestiging van Gelofte.

16 Desember: Erediens 10:00. Feesrede dr. LJ Bothma, 11:00.

Kontak: Johan Fourie 082 320 4133 /  [email protected] / Bakkiesblad

ELLISRAS

Op 15 Desember skakel al die Geloftefeeste in die omgewing in by program aangebied by Orion skietbaan. Op 16 Desember hou elke fees / gemeente diens / fees op eie terrein.

Geloftediens APK Ellisras, 09:00, gelei deur  ds. Arno Nieuwhof

Kontak: Ds Arno Nieuwhof 073 240 6030 / [email protected]

Sarahbell Geloftefees

Erediens gelei deur ds. Abrey Hough / Vlaghysing / Geskiedenis vertelling oor kinder volkshelde / Samesang / 11:00 Feesrede prof Andries Raath / 12:00 Gelofte / Verversings en middagete.

Kontak: Kobus van der Merwe 084 515 7162 / [email protected].

GRAHAMSTAD

Versoenings-Geloftediens gesamentlik gereël deur NG kerk Albanie en die Rapportryers van Grahamstad. By Bybelmonument, langs Bedfordpad net buite Grahamstad. Oom 08:00, gelei deur ds Strauss de Jager en Rev Mluleki Ndabeni. Kontak: Ds. Strauss de Jager 083 633 0881 / [email protected]

GERMISTON

APK Oos-Rand Geloftefees

Geloftediens en -rede deur ds. Andrè van den Berg, APK kerkgebou, h/v Medlarweg & Bardiastraat, Primrose, Germiston, 09:30. Kontak: Chris Janse van Vuuren 082 901 0508 / [email protected]

GRAVELOTTE

Kwaggasnek Geloftefees

09:00 Vlaghysing / 09:15 Erediens en aflê van Gelofte -ds Kobus van Jaarsveld / Boeresport / Perdesport / Voorlaaiers en kleiduifskiet. Braaipakkies te koop, bring eie stoele. Kontak: Gerrie van der Merwe 083 4599 080 / [email protected] / Wynand Horak 0832689645.

GREYLINGSTAD

Wilgefontein Geloftefees

Fees terrein op die Greylingstad / Villierspad. Tema Eensgesindheid. 09:00 Samesang / Erediens gelei deur ds Wimpie Burger / Feesrede Fred Kleynhans / Vrugtefees. Kontak: Hannes Strydom 082 351 5979 / [email protected] / Bakkiesblad.

GROOT MARICO

Geloftefees: Groot-Marico Gelofte 180 Fees

Die Geloftediens is gesamentlik Hervormde en NG gemeentes, asook die NG gemeente op Nietverdiend. Skietkraal Geloftefees span ook om die 180ste herdenking te vier. Dit word gehou op die kerkterrein van die Hervormde Kerk Groot Marico gemeente. Geloftediens 9:30 ds Paul Kern / Feesrede ds Stephan Botha / Onthulling van Gelofte 180  gedenkteken deur Boet en Maryna Nel / Kranslegging. Kontak: Ds Stephan Botha 083 743 0507 / [email protected]

Oberholzerskloof Geloftefees

Vlaghysing en Kranslegging / Geloftediens ds Kobus Niemand, doop van Thian en Aizele Herbst se

baba, aflê van Gelofte / Feesrede Martin Stolz – Erfenisstigting / Samesang o.l.v. Sarie Horn /

Verkiesing nuwe bestuur. Kontak: Hennie van Eck 083 259 0223 / [email protected] /

Bakkiesblad

HARTENBOS

Hartenbos Geloftefees

Geloftediens in ATKV Amfiteater, gelei deur ds Pieter Voigt / Geloftefees in ATKV Museum 09:15 / Voordra Gelofte / Spreker dr Theuns Eloff / Koffie en kuier. Kontak: Schalk van Vuuren 083 628 7900 / [email protected]

HEIDELBERG, Transvaal

Suikerbosrand Geloftefees

Vanaf 12 Desember kamp lekker saam, Boeremusiek en vleisbraai.

16 Desember Geloftediens 10:00, gelei dr Smit. Daarna gratis gemmerbier en saam eet.

Kontak: J Jordaan 083 941 0286 of L Kriel – 084 511 4759

HEILBRON

Vegkop Geloftefees

09:00 Vlagparade Heilbron Voortrekkers / Voorlees van Gelofte / Erediens ds. Hans v Vuuren / Kranslegging Quarta Pretorius / Huldeblyk Basie Pienaar / Sang Lied van Jong Suid-Afrika / Feesrede ds. Willem v Schalkwyk / Fokus: Ons Gelofte: Vertel aan ons kinders die wonders / Verkiesing / Stem van Suid-Afrika / Feesete / Sweepklap en kettiekompetisie. Kontak: Jasper van der Bijl 082 453 7357/ [email protected]

HENDRINA

Hendrina Geloftefees

09:45 Aankoms van perdekommando / 10:00 Erediens ds. A. Appelgryn / Feesrede Frik Wentzel.

Kontak: Neels Kruger 072 342 4589 / [email protected]

HOBHOUSE

Hobhouse Geloftefees

Geloftediens 09:30 in NG kerk Hobhouse gelei deur Piet le Roux / Kort geskiedkundige oorsig / Verkiesing. Kontak: Piet le Roux 082 355 1637 / [email protected].

Juistzoo Geloftefees

Plaas Juistzoo. Vanaf 9 Desember gaan ons elke aand vir 7 aande die Gelofte aflê en die ramshoring met sononder blaas. 15 Desember: Perderit en 4×4 roete / Boeresport. 16 Desember: Geloftediens 10:00 / Geskiedenis van Bloedrivier deur Roelf Jordaan. Kontak: Roelf Jordaan 073 906 3141 / [email protected]

KAAPSTAD

Strand Geloftediens

Op inisiatief van Gereformeerde Gemeente Strand word die afgelope nege jaar jaarliks ʼn Geloftediens gehou met die medewerkende gemeentes van die Hervormde Kerk Strand, APK Strand, Evangelies Gereformeerde Kerk Strand asook verskeie en individue van oral wat inskakel. Die Geloftediens roteer jaarliks en vanjaar is dit die beurt van APK Strand, met ds Steve Botes wat lei. Dit word om 09:00 gehou in die Voortrekkersaal, Strand. Kontak: Willem Reyneke 082 375 7701 / [email protected].

KEMPTONPARK

Geloftediens by APK Kempton Park, h/v Rietfonteinweg en Pioneerstraat, Glen Marais, Kemptonpark. Omdat dit vanjaar op ʼn Sondag val, is die erediens om 09:30 en die feesrede daarna.   Kontak: Danie Steyn 072 451 6876 / 011 976 1591 / [email protected]

Bredell Geloftefees

Geloftediens by Laerskool Bredell, om 09:00, gelei deur ds. Johann Mouton / Feesspreker Pieter van der Spuy / Verversings. Kontak: Francois Muller 083 460 6120 / [email protected].

KLEINFONTEIN

Kleinfontein Geloftefees

09:00 Geloftediens, gelei deur ds M. Hartzenberg / 10:00 Samesang / 10:45 Historiese vertelling Brig.genl. (afg) A. Kleynhans / Bevestiging van Gelofte / Vierde strofe van Die Stem / Saamkuier.

Kontak: Jan Groenewald 082 823 6008 / Charel Bezuidenhout 082 255 6531

KROONSTAD

Geloftedienste by verskillende gemeentes, onder andere NG Moederkerk, 09:30

Onder-Heuningspruit Geloftefees

Perdekommando / Lees van Gelofte Leandre Voigt / Samesang / Kinderprogram Leon Steenkamp Geloftediens gelei deur Johan van Huyssteen / Solosang Imari Voigt / Getuienisse / Oorwinningslied / Verkiesing /  Bring en braai. Kontak: Marius Voigt 082 786 4364 / [email protected]

Welvaart Geloftefees

By Welvaart Feesterrein (ou Lindley pad)

09:00 erediens gelei deur ds Marius Ellis / 10:00 Tee & verversings / 11:30 Braai & saamkuier

Kontak: Paul Serfontein 082 8011 434 / [email protected]

Randjieslaagte Geloftefees

09:00 Geloftediens gelei deur Roelof van Wyk / Feesrede Roelof van Wyk / Saamkuier Kontak: Anne-Marie Nigrini 083 631 3362 / [email protected]

KRUGERSDORP

Paardekraal Geloftefees

Paardekraal Geloftefeesterrein. 06:00-07:00 Vroeë oggenddiens, gelei deur ds Christo Jooste /  08:45 Samesang / 09:00 Vlaghysing en voorlees van die 1880 Gelofte / 09:10 Feesboodskap Sandra Reynders (dogter van prof H van der Wateren) / 10:55 Voorlees van 1838 Gelofte / 11:00 Geloftediens  gelei deur ds J P J Fourie / Vlagstryking en Die Stem. Kontak: At von Well 082-348-3828 / [email protected].

LEANDRA

Eendracht Geloftefees

Geloftesaal van Eendracht. 09:00: Vlaghysing / Geloftediens gelei deur ds Markus Pretorius / Aflê van die Gelofte / 10:10 Spreker / Samesang volksliedere / Ete en saamkuier. Kontak: Markus Pretorius 082 395 1754 / [email protected]

LEEUPOORT

Leeupoort Geloftefees

Leeupoort Karavaanpark Saal

09:00 Geloftediens ds Paul Buitendag / 10:30 Geskiedenisoorsig Connie Mulder Solidariteit Navorsingsinstituut / Gesamentlike ete. Kontak: Stoffel Bester [email protected]

LEEUDORINGSTAD

Brandhoek Geloftefees

Plaas Brandhoek tussen Leeudoringstad en Bothaville op die oewer van die Vaalrivier. 09.00 Biduur Dawie Smith / 10:00 Geloftediens gelei deur ds Kotze / 11.00 Lees van Gelofte / Feesrede Bertus Lombaard, Leeudoringstad. Saam eet en kuier. Kontak: Ria Fouche 082 882 0539 / [email protected].

LICHTENBURG

Lichtenburg Geloftefees

Gereformeerde kerk, Lichtenburg. 09:00 Geloftediens gelei deur ds Danie Booyens / 10:00 Feesrede deur dr Alta Swart. Kontak: Theo Goosen 083 200 7286 / [email protected]

MACHADODORP

Elandsfontein Geloftefees

15 Desember: Laertrek – Gratis kampering / Vanaf 10:00 Boeresport / Skyfskiet / Piekniek / Perdesport Braai / Verskeidenheidskonsert. 16 Desember: 05:00 Oggendsaluut / 06:00 Biduur / Perdekommando / Vlaghysing / 10:00 Geloftediens gelei deur ds Arrie van Heerden / 11:30, Feesrede ds Arrie van Heerden / 13:00 Middagete, braaipakkies te koop. 17 Desember: Opruiming. Kontak: Izak Davies 083 701 2243 / Matilde Pretorius 082 878 5570, [email protected]

MARBLE HALL

Omdat Geloftedag op Sondag val, Geloftedienste by verskillende kerke, almal begin 09:00.

Kontak: Annalie Fourie 013 261 2295.

LOUIS TRICHARDT

Vetfontein Waterpoort Geloftefees

Vetfontein Feesterrein. 15 Desember: 14:00 Skaap op spit / Speletjies / Gesamentlike ete. 16 Desember: 10:00 Geloftediens / Gratis ete. Kontak Lionel 082 877 8695 / Chris 083 232 6317

MARGATE

AfriForum Margate-tak: 16 Desember 9:00 op Ramsgate-strand. Bring asseblief eie strandstoel saam. Kontak Wessel Pretorius by 0823186195.

APK Margate, APK gebou, Alexanderweg 58, Gayridge. Geloftediens 09:00 gelei deur ds Adriaan van Staden. Kontak Kobie Jacobs 082 896 3236

MIDDELBURG

Banke Geloftefees

Banke Boereverenigingsaal, Middelburg, Transvaal. 09:30 Vlaghysing / Openingsgebed en Voorlesing van Gelofte 1838 / Samesang / 10:00 Geloftediens gelei deur ds Thinus du Plessis / Die Stem / 11:00 Feesrede dr Willie Pretorius / 12:00 Middagete. Kontak: Lida Botha 073 450 9550 / [email protected]

MOSSELBAAI

Mosselbaai Geloftefees. Mosselbaai Stadsaal, Marshstraat. 09:00 Geloftediens gelei deur ds Dawie Pretorius / 10:00 / DVD Die Slag van Bloedrivier / Lees van die Gelofte. Kontak: Piet Joubert 082 562 7508 / [email protected]

NELSPRUIT

Geloftediens Hervormde kerk Nelspruit 08:30. Kontak: Diederick Scholtz 082 400 1360 / [email protected].

NYLSTROOM

Steenbokpan Geloftefees

Steenbokpan Boereverenigingsaal. Geloftediens 10:00 gelei deur past. Andries Pretorius / Feesrede 11:00 Danie Stander / Middagete. Kontak: Chris Erasmus 073 212 7505 / [email protected]

ODENDAALSRUS

Saamtrek Geloftefees

Saamtrek Geloftefeesterrein, op S639 Odendaalsrus-Losdoornspad. 09:30 Opening: Voorsitter – Jaco Grobbelaar. 09:45 Geloftediens gelei deur ds Hans Grobler / 11:00 Feesrede prof. Pieter Labuschagne / Middagete potjiekos voorsien deur Feeskomitee. Kontak: Jaco Grobbelaar 082 417 2517 / [email protected].

OHRIGSTAD

Ohrigstad Geloftefees

15 Desember: 18:00 Bring en braai by Potgietersaal. 16 Desember: 08:00 Kranslegging by Voortrekker Begraafplaas / 09:00 Geloftediens NG Kerk Ohrigstad

OLIFANTSHOEK

Olifantshoek Geloftefees

09:00 Geloftediens / 10:30 Feesrede Sam de Klerk / Gesellige verkeer. Kontak Hennie Fourie 082 784 8655 / [email protected]

ORANIA

Orania Geloftefees

Oewerpark, Orania. 08:30 Samesang / 09:00 Geloftediens gelei deur ds Kobus de Kock / 09:45 Feesrede Tiaan Theron / 10:30 Verversings. Kontak: Jaco Kleynhans 083 324 5631 / [email protected]

ORANJEVILLE

Saambou Geloftefees

09:00 gelei deur past Hendri Coertze / 10:00 Feesspreker dr Morné Diedericks, Aros / Verversings. Kontak Gerrit du Plooy 082 944 9290 / [email protected]

OTTOSDAL

Doornpan Geloftefees

09:00 Motorfietse, Perde-optog, Kranslegging, opening met gebed, sang, Oorsig van Gelofte / Geloftediens gelei deur ds Steenkamp / Verkiesing / 11:30 Gaskunstenaar Dewald Gous / Spitbraai

Kontak: Annelize Boshoff 071 659 8620 / [email protected].

OUDTSHOORN

Geloftediens NG Oudtshoorn-Suid, 09:00, gelei deur ds Uys. Geloftedienste ook by ander NG gemeentes, APK, Hervormde, Gereformeerde en Evangelies Gereformeerde. Kontak: Basie Wasserman 044 279 1891 / [email protected]

PIETERSBURG

Doornkraal Geloftefees.

9 – 15 Desember: 18:30 Boekevat en voorhou van die Gelofte. 13 Desember: Spesiale aandag aan Gelofte van Paardekraal. 16 Desember vanaf 10h30 tot middagete (bring en braai), Geloftediens: Past. Ben Kruger van Gauteng, Geloftefees rede: Pieter-Willie Becker, Musikant & Prokureur. Kontak Johan Willemse  072 197 3134 / [email protected]

Driedoornhoek Geloftefees

Driedoornhoek Geloftefeesterrein, naby Legkraal. 15 Desember: 15:00 Speletjies / 17:00 Skaapbraai / 19:00 Opvoering. 16 Desember: 09:00 Vlaghysing en Die Stem / Geloftediens / Feesrede / Ete. Die erediens word behartig deur Ds Danny Nel (APK). Feesrede – Mnr Gert Bouer. Kontak: Karolien Becker 079 486 9337 / [email protected]

Strydpoort Geloftefees

Strydpoort Geloftefeesterrein, op Zebedielapad. 13 Desember: Kamp opslaan. 14 Desember: Fliek vir jongspan. 15 Desember: Boeresport / 17:00 gesamentlik braai. 16 Desember: 04:00 Saluut en boekevat / 09:00 Vlaghysing / 09:10 Erediens gelei deur Neels Marais / Jeug spreker Cecilia Venter / Feesrede Jurie Venter / AJV / Die Stem / 12:00 Spitbraai. 17 Desember: Kamp opruim. Kontak: Wikus Venter: 064 625 1623 / [email protected] / Facebook

PAARL

Paarl Voortrekker-saal (16 Kloofstraat, Bertville, Paarl. Vanaf 10:00 (verrigtinge begin om 11:00). Ds Chris le Roux. Familiepiekniek na afloop van die verrigtinge. Bring eie verversings, eetgery, komberse en stoele. Bevestig asb bywoning by Pieter Burger 072 897 6845 / [email protected]

PLETTENBERGBAAI

Geloftediens NG Kerk Plettenbergbaai, 09:00. Kontak: Chris du Preez 044 535 9439 / [email protected]

PIETERMARITZBURG

Geloftediens APK Pietermaritzburg, te Bowkerweg 30, Bisley, Pietermaritzburg. 09:00 Geloftediens gelei deur oudl. Christiaan le Roux / Voorlesing die Gelofte / Die Stem. Ons is ‘n klein gemeente van die AP Kerkverband gevestig in Pietermaritzburg. Kontak: Christiaan 082 306 9241/ [email protected]

Geloftediens NG Pietermaritzburg-Noord. 09:00 Geloftediens gelei deur ds Pieter Raath. Kontak: 033 345 2276/7 / [email protected]

POTCHEFSTROOM

Koedoesfontein Geloftefees

Koedoesfontein Geloftefeesterrein, geleë in die Koepelgebied. Geloftediens 10:00 gelei deur past. Eddie van Zyl / Verversings. Kontak: Willie Olivier 073 563 8017 / 071 659 1409.

Roepersfontein Geloftefees

Roepersfontein Geloftefeesterrein, geleë in die Koepelgebied. Vlaghysing / Kranslegging / Geloftediens 08:30, gelei deur ds Henk Venter / Feesrede dr. Maryna Botha / Verversings.

Kontak: Willie Olivier 073 563 8017 / 071 659 1409.

POTGIETERSRUS

Piet Potgietersrus Geloftefees

14 Desember: Open vir Kampeerders / Boekevat / Gesamentlike braai. 15 Desember: 05:00 Oggendsinjaal / Biduur / Vanaf 09:30 Jukskei & Boeresport / Skattejag vir Kinders / 18:00 Boekevat / Gesamentlike Braai. 16 Desember: 05:00 Oggendsinjaal / Biduur / 09:00 Geloftediens / 10:00 Geloftevertelling Arrie Van Deventer / 11:00 Gesamentlike braai. 17 Desember: Terrein opruim

Kontak Adri Grobbelaar / [email protected]

PRETORIA

Akasia/De Wildt Geloftefees (55Ste Jaar)

Jopie Fourieterrein, 3 km wes vanaf die Hornsnekpad aan die R513 vanaf Pretoria-Noord na Brits

08:00: Vlagparade, kanonsaluut en voorlaaierdemo / 08:35 Samesang olv orrelis Eddie Davey / 08:45 geleentheidspreker Francois van Deventer, rekenaarargitek, tema Die goeie nuus van Geloftedag vir Zoeloes, Afrikaners en  alle mense / 09:20  Geloftefeesdiens gelei deur  ds  Ruan Combrink / Voorhou van Bloedrivier-gelofte /  Voorhou van Van Riebeeck-gelofte/gebed / Die Stem / Vorige feesgangers gedurende afgelope jaar oorlede / Verkiesing  /  Boekie Jopie Fourie Die saad is in die grond en boekmerke en sleutelhouers / Saamkuier. Tradisionele drag aangemoedig. Kontak: Gawie Rossouw 072 134 1105 / Manie Lemmer 082 879 6969 (sekretaris)

Bapsfontein Geloftefees

Dalhwinnie, Garsfonteinweg

09:30 Geloftediens gelei deur ds Schalk Strauss / Saamkuier. Kontak: Wayne Gibbs 082 818 0696 / Jopie Jurgens 082 800 6354
Gereformeerde Geloftefees Pretoria-Noord

Gereformeerde Kerk Wonderboompoort, Genl. Beyersstraat 256, Pretoria-Noord. 09:00 Geloftediens en bevestiging van die Bloedriviergelofte van 1838 deur ds Pieter le Roux / 10:30 Samesang / Historiese vertelling / Gelofte / Piekniek. KontakKobus en Kittie Kok 082 670 1961 / [email protected]

Groenkloof Geloftefees

APK Wonderboom Gemeentesaal, h/v Daan de Wet Nelrylaan en Sewende Laan, Hesteapark, Akasia. Geloftediens 09:00 / Geskiedkundige oorsig. Kontak: Evert Roderigues 082 700 2450 /

Roodeplaat-Zeekoegat Geloftefees (Oudste een in Pretoria)

Geloftediens Gereformeerde Kerk Kameeldoring, 09:00, in die kerkgebou op Plot 308, Kameeldrif-Oos, h/v Tambotie- en Sekelbosweg, gelei deur ds Ben Fourie. Kontak: Ziets Fourie 082 5707547 /  [email protected].

Voortrekkermonument Geloftefees

Voortrekkermonument

06:30 hoofhekke maak oop / 07:00 Assegaaihekke en Monument deur maak oop /  08:15 Samesang Evelyn Ferreira /  09:00 Voorlees van Gelofte /  09:05 Geloftediens gelei deur ds Christo Pretorius / 10:00 Afsluiting /  12:00 Waarneem van son op Senotaaf. Na die diens sal dr. Jackie Grobler om 10:00 ʼn praatjie oor die Slag van Bloedrivier in die kapel lewer. Toegang is gratis. Kanon Susanna word om 11:00 afgevuur Kontak: Geraldine Paulsen 083 997 9741 / [email protected]

Waverley Geloftefees

In ou SAVF Saal wat nou behoort aan Waverley Christian Academy, tussen Ben Swartrylaan en Haarhoffstraat in 28e Laan, Waverley. Geloftediens 09:30, gelei deur ds Frans Joubert / Geskiedkundige oorsig. Kontak: Ds Frans Joubert 073 482 3295 / [email protected]

QUEENSTOWN

10:00 Geloftebyeenkoms by Kallie Knoetze, gesin en vriende, te Tafelbergweg 30, Queenstown

Kontak Kallie Knoetze 084 413 6066 / [email protected]

RAMSGATE

Ramsgate hoofstrand onder groot tent

Geloftediens 09:00 gelei deur dr. Mike Heaney / Bring & braai.

Kontak: Wessel Pretorius  082 318 6195 / [email protected]

RANDBURG

Waterval Geloftefees

Laerskool Unika, Abbotstraat, Robindale. 09:00 Geloftefees gelei deur ds Nico Botha / Die Voortrekkers bedien koffie en koeksisters. Kontak: Gawie Naudé 083 479 5582 / [email protected]

RUSTENBURG

Derby Geloftefees

Plaas Middelfontein. Geloftediens / Samesang /Lees van Gelofte deur jongspan / Feesrede / Saambraai. Kontak: Mari de Jager 083 631 5519 / [email protected]

Moedwil Geloftefees

Bosveld Oord Wingatesaal, op N4  30 km uit Rustenburg op Swartruggenspad. 08:45 Voorsang en Geloftediens / Feesrede Victor Schulze FAK liedere / Verversings. Kontak: Johny Cloete 083 4177 517 / [email protected]

SCOTTBURGH

Geloftediens NG Scottburgh, 09:00, gelei deur ds Louis Radyn. Kontak: Louis Radyn 082 857 2260 / [email protected]

THABAZIMBI

Swaershoek Geloftefees

Gratis kampeerplek

15 Desember: 12:00 Boeresport / Kampgodsdiens / Potjiekos om die kampvuur

16 Desember: 09:00 Vlagseremonie / Gedenksalvo (Voorlaaiers en kanon) /  Uit die geskiedenis / 10:00 Geloftediens gelei deur ds J E Barnard /11:15 Samesang / Feesrede Louis Scott / Gesamentlike ete. Kontak: Danny Nel 082 872 4144 / [email protected]

THEUNISSEN

09:30 Geloftediens NG Moederkerk / Verversings in kerksaal. Kontak Monté Pienaar 078 448 5858 / [email protected]

THORNHILL

Kouga Geloftefees

Plaas Remkloof naby Gamtoosriviermond, tussen PE en Jeffreysbaai. 10:45 Samesang / 11:00 Geloftediens gelei deur ds. Theunis Pienaar / 12:00 Bevestiging van Gelofte / 12:05 Feesrede ds. Lee Greyling / 12:45 Bring-en-braai. Kontak: Wentzel Coetzer 0725345914 / [email protected] / Facebook.

TZANEEN

Letaba Geloftefees

Fonteinplaas Feesterrein op die R71, 12 km vanaf Tzaneen rigting Letsitele. 09:30 Geloftediens gelei deur ds Henning Davel / 10:30 Feesrede Dirk Joubert / Verversings. Kontak: Dirk Joubert 081 323 9938 / 063 839 8789

UPINGTON

Giel Kriel Geloftefees

VEK Kerksaal, 3de Laan, Upington. 09:30 Geloftediens gelei deur ds Martyn Devenier / Feesrede Christo Snyman / Piekniek. Kontak: Yvonne de Jager 083 655 2083 / 082 377 3911 / [email protected]

VANDERBIJLPARK

Ons Geloftediens is die afgelope twee jaar in die Hervormde Kerk-Suid gehou, maar weens studente-onluste het Noordwes Universiteit gevra dat ons vir Feesverrigtinge nie weer die Lapa op kampus gebruik nie. Derhalwe word die verskillende Kerke in ons dorp gevra word om hul eie dienste te hou, met die Gelofte wat gelees word. Kontak: Estè du Plooy 072 769 2483 / [email protected]

VANRHYNSDORP

Lankverwacht Geloftefees

Lankverwacht Gasteplaas & Kampeerterrein. Geloftediens 09:00, gelei deur ds Jan Fourie / 10:15 Feesrede. Kontak: Sakkie van der Merwe  071 868 0413 / 084 240 2806 / [email protected]

VEREENIGING

Volkskansel Geloftefees

Laerskool Voorwaarts saal, Neethlingstraat 224, Riversdale, Meyerton. Geloftediens 09:45 gelei deur evangelis Abel Esterhuizen Bring & braai. Kontak: Hennie le Roux 084 6888 713 / Cobus van der Merwe 082 854 5833

VOLKSRUST

Majuba Geloftefees

Majuba Feesterrein. 15 Desember: Aankoms van feesgangers en inrig van slaapplekke. 16 Desember: 09:30 Vlaghysing en Die Stem / Samesang gewyde liedere /10:00 Voorlees van Gelofte en Geloftediens gelei deur ds Thys Müller / Tee / 11:30 Feesrede Pieter Möller / Uitstal van ossewaens skaalmodelle / Die Stem / 13:15 Middagete – gratis braaivleis. Kontak: Ds Coen van Rensburg 072 853 1004 / Ds Paul Buitendag 082 853 8900

WARMBAD

Mabula Geloftefees

Mabula Boeresaal. 09:00 Geloftediens / Feesrede / Ete vir al die feesgangers. Kontak: Theo Ahlers 082 824 7321 / [email protected] / Reint van de Pol 082 563 7602

Warmbad Geloftefeeskomitee bied vanjaar geen fees vir die dorp aan nie, maar gemeentes is aangemoedig om die Gelofte in eredienste te onderhou. Die volgende terugvoer is ontvang:

Geloftediens Gereformeerde Kerk Warmbad-Wes, h/v Gilfillan- & Oosthuizenstraat: 09:00, gelei deur ds Theuns Kriek / Lees van die Gelofte deur dooplidmaat / Die Geloftelied gesing deur groep mans. Kontak: Ds Theuns Kriek 083 273 9386 / [email protected]

Geloftediens Gereformeerde Kerk Warmbad, h/v Oosthuizen- en Kwaggastraat: 09:00, gelei deur ds Bernard Hattingh, saam met lees van die Gelofte. Kontak: Ds Bernard Hattingh 082 373 2590 / [email protected]

WASBANK

Wasbank Geloftefees

15 Desember: 17:00-19:00 Skyfievertoning en geskiedkundige vertelling Hansie Theart / Verversings / By NG Moedergemeente kerksaal. 16 Desember: 09:00 Geloftediens by NG Moedergemeente, gelei deur ds Vollie Gilfillan / Koffie/tee /10.30 / Eenminuut stilte -ons onthou /  Samesang van volksliedjies Ragel Kruger /  Lees van Gelofte  en feesrede Hansie Theart / Verkiesing / Die Stem / Saam eet en kuier – vuur, slaai en pap  word voorsien. Kontak: Jan Jordaan 083 468 6700 / [email protected]

WITBANK

Witbank Geloftefees

NG Kerk Vallei, Kiepersollaan 97, Tasbetpark. 09:00 Geloftediens 09:00 gelei deur ds Dirk Pansegrouw / Feesrede Bennie van Zyl TLU SA / Verversings. Kontak: Leon Viviers 082 894 5755 / [email protected]

ZEERUST

Bokkraal Geloftefees

09:40 Biduur en lees van Gelofte / 10:00 Geloftediens gelei deur ds OG van Rooyen / Tee / 11:30 Mosies van Rou / 11:45 Feesrede Fritz van Graan / Die Stem / Middagete saam. Kontak: Evert du Preez 083 635 6528 / [email protected]

BUITELAND

NIEU-SEELAND

CHRISTCHURCH

ACK Christchurch Geloftediens, 30 Tresillian Drive, Rolleston, Christchurch. 10:30 Geloftediens / Tradisionele lekkernye soos koeksisters, melktert, anysbeskuit, biltong ens./ Braai vir middagete.

Kontak: Daan Roux +64 21 1285128 / [email protected]

ACK (Afrikaanse Christelike Kerk) Botany

Howick gemeente, 19 Stellamaris Way, North Park, Howick. Erediens 09:30, Gelei deur ds Freek Terblanche

Wesley Methodist Church, c/o Wesley & Queen Street, Pukekohe

Erediens 19:00. Kontak Marnus Bosch [email protected] / www.ackhowick.co.nz

VERENIGDE KONINKRYK

LONDEN

Erediens met aandag aan Gelofte, gelei deur dr Rian Steyn / Gesellig verkeer. Kontak: Dr Rian Steyn [email protected]

VSA

LEXINGTON, KENTUCKY

Gelofteherdenking deur Ferdi Fourie en gesin te 500 Persimmon Tree Road, Lexington, SC 29072

Kontak: Ferdi Fourie [email protected]

Dallas, Texas. Prediker is past. Danny Skead. 10:30, 1197 W Main St Lewisville, Texas, 75029.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

12 Kommentare

RR ·

Sjoe, nie besef daar soveel feeste nie! Bly dit word so bekend gestel!

Bennie Brits ·

Baie dankie aan maroela media vir hierdie lys,julle is tops.

Peet J ·

Dankie Maroela ons moet ook net ons kant bring en die Geloftefees bywoon.

Mag ons waarheid begin besef ·

Dankie dat ons nie deel is hiervan in die Wes Kaap nie!! God het gese ons het ‘n geestelike droogte want ons kom nie Sy goed na soos Hy wil he nie. Kom ons begin by Sy feeste jaarliks eerste, Passover, Feast of Trumpets, The Day of Atonement, Feast of Tabernacles en begin dit doen, die Sabbat reg doen op ‘n Vrydag tot Saterdag. Die doop erken soos God se daar is net een geloof, een doop en een God. Dat ons sterf tot onsself soos die skrif se deur ons doop. Sy wet volg (Matteus 5:17-20) en nie verkondig dat dit geensins meer bestaan nie. Paulus praat van die oral law mense, want die Pharisees het geglo dat God die oral sowel as Moses se wet gegee het. Jesus het alles kom vervul (dit beteken die vereistes daarvan kom doen) NIE ONGELDIG maak nie, met ander woorde Sy wet geld nog! Sy woorde nie ons sin nie. Doen wat God se in Deuteronomium 30 en ons Lewe mag kies. Mag ons ophou Kersfees vier wat niks met Jesus te doen het nie, gaan lees Esegiel 14, Jesus se as jy net waarde heg daaraan dan gaan Hy jou tot niet maak!! Hoeveel waarde heg ons aan Kersfees ter wille van tradisies!!Mag die Bruid wakker word en nie meer deelneem aan hierdie goed nie en repent voor Jesus en Hy ons vergewe. Asseblief die tyd is min mense voor Sy koms, draai weg van die goed af!!

Tersius Haasbroek ·

Dit sal insiggewend wees om te sien hoeveel van die bg byeenkomste gaan “versoeningsdienste” ipv Geloftedienste wees. Sinies? Ja, ek is. Die Gelofte is n saak tussen die Boervolk en sy Maker en het níks te make met vreemdes nie.

Boela ·

Ek stem saam, mens kan nie versoen met dié wat jou wil vernietig

Jesus asb vergewe ons, want ons weet regtig nie wat ons doen nie ·

Mag Jesus ons vergewe vir dit wat ons doen en se. As ons as mense maar eers net begin doen het dit wat Jesus van ons gevra het, deur net Sy Sabbat wat begin op ‘n Vrydagaand en eindig op ‘n Saterdagaand begin doen voor ons ons eie goed doen. God self se op Sy Sabbat doen jy niks wat jy self wil doen nie, jou rustyd en tyd is by Hom alleen. Nie braai, kuier en dit wat ons dink nie. Kom ons keer asb na die Woord vir dit wat daar staan in alle waarheid voor ons hierdie gees van tradisie van valsheid en onmin en haat aan die gang hou. As die generasies voor ons maar net God gevolg het soos Hy se en nie dit wat ons tot vandag toe nog doen soos ons wil nie, dan sou hierdie land se geskiedenis soveel anders gewees nie. Mag Jesus ons vergewe dat ons Hom nie verteenwoordig nie soos Hy wil he nie. Mag Jesus ons vergewe en ons wakker maak en die Heilige Gees ons lei tot waarheid Sy waarheid. As daar in jou bybel iets staan en ons aanhou se ja dis wat daar staan maar dis nie wat dit beteken nie, mense asb ons shepherds leer ons verkeerd. Dit wat daar staan is dit wat daar staan geen ander betekenis nie. Wees lief vir jou vyande en kom ons sterf tot onsself soos die skrif vereis en vier God se feeste op Sy tyd.

jaco ·

dienste by die NG Kerk sal seker eerder oor Versoeningsdag gaan. dis mos die kerk wat in 1986 apartheid tot sonde verklaar het, die wegbrekers na die APK as sektaries beskou het en in die jare daarna verder gegaan het en saamwoon buite die huwelik, gay huwelike, lotto speel ens ens alles goedgekeur het

B ·

Greenlands feesterrein : konsert Saterdag, plegtigheid Sondag 9:00

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.