[Video] Samoaanse rugbyspan sing vir Joost

Foto: Facebook

Foto: Facebook

Die Samoaanse rugbyspan het die afgelope naweek vir Joost van der Westhuizen in Engeland ontmoet. Tydens dié ontmoeting het die span vir hom ʼn pragtige Samoaanse lied gesing.

Volgens hul Facebook-blad, Manu Samoa, was dit vir hulle ʼn groot eer om die Springboklegende te ontmoet. Motorneuronsiekte is reeds in 2011 by Joost gediagnoseer. Hy is in die video te sien waar hy, met ʼn Springboktrui aan, in ʼn rolstoel sit.

Hier is die vertaling van die lied,  “Fa’afetai i le atua” (“Thank you, God, our Creator”).

Thank you God, our Creator
For his everlasting love
Upon all of us
(freely available)

Sing Hallelujah
Thank you, Hallelujah
Sing Hallelujah
Thank you
Hallelujah, Thank you
Thank you to your son Jesus
Who came down from above
The one who is our refuge
(shelter over us)

From our hardship
Thank you, Holy Spirit
My Helper
I am blessed with my prayer
I pray always with the Holy Spirit
In everything
For all I do

https://youtu.be/kj9AsZtchGc

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

D ·

Dit is sportman gees in sy beste voorbeeld, nou moet Japan nog net vir Zoem-zoem sing.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.