Len Fourie is die breinkrag agter die stads- en streeksbeplanningsfirma, Makroplan. Len gesels met my oor hoe ekonomiese probleme, soos die kragkrisis, tot onvoorsiene voordele vir SA maatskappye kan lei en hoe sy kleintydpassie gelei tot sukses in sy beroep.
Luister na hierdie episode op www.klipkouers.com
Klipkouers is ‘n weeklikse podsending waar sakeman, Jacques Basson, met plaaslike en internasionale Afrikaner entrepreneurs en impakmakers, gesels ten einde die beste praktiese besigheids-en lewensadvies met jou te deel.
Netjies Len.
Hier kom nog baie projekte in Upington en omgewing, hou die spasie dop. S28 Energie het groot waarde uit Makroplan se betrokkenheid in ons 600MW sonkrag plase geniet en sal vorentoe julle weer betrek. Eskom het beide ons maatskappye ‘n ontsettende guns gedoen waar die energie krisis ‘n fantastiese geleentheid vir die privaatsektor geword het.