Dr. Nalize Marais, kurrikulumontwikkelingskonsultant, en Marietjie Maritz, vakspesialis vir die grondslagfase van Impak Onderwys, kuier vandag weer in die ateljee om te gesels oor die grondslagfase.
Esté Meyer Jansen het by Marietjie-hulle uitgevind hoe verskil tuisonderrig van hoofstroomonderwys in die grondslagfase.
Ek kan verstaan dat mense wat ver van skole af bly (bv. op plase), hulle kinders laat tuisonderrig. Die res, BLY WEG! Ek hou skool by ‘n skool wat vele sulke kinders in die finale grade inkry. 90% van hierdie leerders is sosiaal wanaangepas, toon ‘n akademiese agterstand en kan glad nie teen tyd werk nie.