Luister: Die verskil van tuisonderrig en hoofstroomonderwys in die grondslagfase

tuisonderrig

In vandag se fokus op die die grondslagfase word tuisonderrig en hoofstroomonderwys bespreek. Foto: Argief.

Dr. Nalize Marais, kurrikulumontwikkelingskonsultant, en Marietjie Maritz, vakspesialis vir die grondslagfase van Impak Onderwys, kuier vandag weer in die ateljee om te gesels oor die grondslagfase.

Esté Meyer Jansen het by Marietjie-hulle uitgevind hoe verskil tuisonderrig van hoofstroomonderwys in die grondslagfase:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.

1 Kommentaar

jongste oudste gewildste
Tillie Fick

Ek kan verstaan dat mense wat ver van skole af bly (bv. op plase), hulle kinders laat tuisonderrig. Die res, BLY WEG! Ek hou skool by ‘n skool wat vele sulke kinders in die finale grade inkry. 90% van hierdie leerders is sosiaal wanaangepas, toon ‘n akademiese agterstand en kan glad nie teen tyd werk nie.