Luister: Wat beteken ‘leer’ in die grondslagfase?


wiskunde-skool-klas.jpg

Kenners van Impak Onderwys bespreek hoe ‘n kind moet leer in die grondslagfase. Foto: Argief.

Die vakspesialis by Impak Onderwys, Marietjie Maritz, en dr. Nalize Marais, kurrikulumontwikkelingskonsultant vir dié diensverskaffer, is vandag terug in die ateljee om met Esté Meyer Jansen te gesels oor die grondslagfase.

Dr. Nalize verduidelik hoe ʼn kind moet leer in die fase van skool, en watter vaardighede vasgelê moet word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.