Vandag begin ons met Markus. Hoofstuk 1:1 begin met “Die evangelie van Jesus Christus, die Seun van God…” Evangelie beteken “goeie nuus”. Jesus Christus se koms was die beste nuus wat die wêreld ooit ontvang het! Te midde van soveel slegte nuus vandag in ons tyd bly Hy steeds God se goeie/beste nuus ook vir jou vandag.
Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.