Die stem van die Here is magtig, die stem van die Here is vol majesteit. (Psalm 29:4)
Ons kan altyd u stem hoor, of dit nou goed gaan of sleg; ons sal U altyd dank, o Heer, want by U is alles reg.
Luister na die gelag van God se kinders, en geniet dit! Hy is by hulle; daarom is hulle vrolik.