Hierdie lesers wen kaartjies na ‘Peppa Pig’-vertoning

Peppa Pig is tans op die planke by Emperors Palace. (Foto: Jhua-Nine Wyrley-Birch/Maroela Media)

Twee gelukkige lesers het elkeen ʼn bondel van vier kaartjies na die vertoning van Peppa Pig’s Perfect Day op Saterdag 8 April by die Emperors Palace gewen.

Die kompetisie het op 5 April gesluit.

Baie geluk aan Teresa Odendaal en Meldré Grobler.

Hou Maroela Media dop vir nog lekker kompetisies en skryf in.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.